Hilton Pelser, Sisanda Henna, Shamilla Miller, Tarryn Wyngaard, Albert Pretorius en Masasa Mbangeni vertolk die hoofrolle in die reeks.
Alles vir Donderdag 21 September 2023
BTW-verhoging om toelae te finansier ‘waansinnig’
SNI sê ʼn vorige verhoging in BTW het nie die verwagte opbrengs gelewer nie en daar is geen rede om te vermoed dat enige verdere verhogings ’n ander uitkoms sal hê nie. Die instelling sê die oplossing lê ook nie in belastingbeleid nie, maar moet toegeskryf word aan ʼn gebrek aan ekonomiese groei en onoordeelkundige besteding.
Vrouepionier in vloot onder drie wat in tragedie sterf
Lt.kdr. Gillian Elizabeth Hector (née Malouw) het nog haar hele lewe lank gedroom om aan die stuur van ʼn duikboot te wees.
Wen: Nianell wil hê kinders moet speel-speel leer
Ronel het voor haar dood aan “Breinspeletjies vir slimkoppe”, ʼn aktiwiteitsboek wat kinders deur middel van beweging stimuleer, begin werk. Dié boek is aan Nianell se kroos opgedra, en dit is ná Ronel se dood eers gefinaliseer.
Kassie Kasselman op pad kassie toe
“Dit is ʼn groot eer om sulke bekende rolprentmakers te hê wat die reeks gaan vervaardig.”
Nortjé-terugslag tref Proteas
Die 29-jarige speler is Suid-Afrika se vinnigste bouler en druk gereeld die spoednaald in die rooi met sy aflewerings van 150 km/h.
Kaasfees bied kulinêre ervaring vir oud en jonk
Feesgangers sal vanjaar weer die geleentheid kry om aan ʼn wye verskeidenheid top-gehalte kase te smul tesame met goeie wyne as die perfekte pasmaats.
Derde verdagte oor liggaam op bakkie kry borgtog
Coetzee en Kemp het Dinsdag in die hof verskyn, waarna die derde verdagte, Gert van der Westhuizen (39), later dieselfde dag in hegtenis geneem is.
Federer opgewonde oor Laverbeker se supersterre
Dit is weer tyd vir die beste Europese tennisspelers om hul staal teen internasionale teenstanders te wys.
Ondersoek na drie sterf toe vlootoefening skeefloop
Branders het die vloot se duikboot getref en sewe lede is deur die see meegesleur.
Inflasie styg effens in Augustus
Inflasie op kos en nie-alkoholiese drankies verlangsaam, maar dit was nie genoeg om ʼn styging in brandstofpryse en munisipale tariewe teen te werk nie.
Wenners: Groot makietie, rugby by GrootJol
Die kompetisie het Woensdag 20 September gesluit.
Temperature begin styg, damvlakke daal
Die algehele kapasiteit staan tans op 90,7%, ʼn effense afname van die 91,4% waarop dit ʼn week gelede gestaan het.
Video: Ouma van 81 durf Grand Canyon aan
Haar kankerdiagnose het haar nie afgeskrik om die Grand Canyon van rand tot rand binne 21 uur af te lê nie.
Twee jaar, tien uitstelle, steeds geen verhoordatum
“In Julie verlede jaar is die saak van die rol geskrap omdat die ondersoek nie afgehandel is nie en die landdros verdere uitstel geweier het.”
BMW se nuwe F 850 GS- en F 900 GS-modelle
Terwyl BMW sy vere reg skud vir die bekendstelling van die langverwagte R 1300 GS aan die einde van die maand, het hy ook verskeie opgraderings aan sy middelgewig-avontuurfiets aangebring.
Wenners: Dié lesers gaan Karen Zoid in Amsterdam beleef
Die kompetisie het op Maandag 18 September gesluit.
Wiele2Wiele ry in styl met nuwe Lexus RX-modelle
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele in styl met Lexus se luukse nuwe RX-modelle. Hulle kan nie uitgepraat raak oor die Audi Driving Experience-dag by die Kyalami-renbaan nie en die span gaan ry ook met die Honda HR-V.
Matt kap na ‘immorele’ Bok-taktiek
“Ek het groot waardering vir die Springbokke en ek bewonder hulle as ʼn rugbyspelende land; saam met Nieu-Seeland is hulle die beste in die wêreld. Maar hierdie taktiek is nie reg vir die spel nie.”
Velsorg vir somer, skei feite van fiksie
Soos die dae langer en die temperature warmer word, moet ons ons velsorgroetines by die veranderende seisoene aanpas.