Wenners: Groot makietie, rugby by GrootJol

(Grafika verskaf)

Vyf gelukkige Maroela Media-lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na die GrootJol by die Voortrekkermonument op Saterdag 23 September wen.

Die kompetisie het Woensdag 20 September gesluit.

Baie geluk aan Charlene Bisschoff, André Visagie, Marizka van der Merwe, James Barnard en Semilanti Oosthuizen.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.