Wenners: Dié lesers gaan Karen Zoid in Amsterdam beleef

Twee gelukkige lesers het elkeen die kans gehad om ʼn dubbelkaartjie na Karen Zoid se vertoning in Amsterdam, Nederland, op 14 Oktober te wen.

Die kompetisie het op Maandag 18 September gesluit.

Baie geluk aan Lomé la Grange en Celeste Roux.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.