Franciskus was die eerste baie bekende kerkleier en teoloog wat aan die skoonheid van, die liefde vir, en die bewaring van die skepping aandag gegee het. In die Roomse kerk word hy as die “omgewingsheilige” geag.
Alles vir Donderdag 21 September 2023
Resep: Staatmaker-fluweelpoeding
Wie sal dié poeding van die hand kan wys?
Lees bou brûe na kennis
ʼn Struikelblok vir hardoplees in die hedendaagse klaskamer kan die groot aantal kinders in ʼn taalklaskamer wees.
ʼn Slaai met al vyf smake ‘vir my bewende toon’
Hierdie besonderse slaai bevat al vyf smake en sal enige Suid-Afrikaners se lus vir ʼn skaaptjoppie moontlik vir ʼn kort rukkie help blus.
Afsnyoperasie by gekaapte geboue in Jhb
Die gebied is ’n week gelede tydens ’n afsnyoperasie geteiken, maar die operasie is weens veiligheidsoorwegings opgeskort nadat spanning begin toeneem het.
Steeds goeie nuus oor beurtkrag
Fase 3-beurtkrag sal dan weer van 16:00 tot Vrydag om 05:00 geld.
SA gaan Agoa-forum aanbied
“Deur die loop van die geleentheid sal deelnemers aan besprekings deelneem oor hoe om handel- en beleggingsbande tussen Amerika en Afrikalande suid van die Sahara te versterk en hoe om veerkragtige, volhoubare en inklusiewe ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder.”
Video wys hoe dogters ma aanrand vir Sassa-geld
Volgens die polisie se inligting het die twee susters die ma in die openbaar vir toelaegeld aangerand.
Gedagte vir die dag: Vry om te bly
“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie” (Johannes 15:5).