Wiele2Wiele ry in styl met nuwe Lexus RX-modelle

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele in styl met Lexus se luukse nuwe RX-modelle. Hulle kan nie uitgepraat raak oor die Audi Driving Experience-dag by die Kyalami-renbaan nie en die span gaan ry ook met die Honda HR-V.  Hulle gaan kuier by get\Worth vir spesiale eerste motor-stories en die SA Bakkie van die Jaar-wenners word aangekondig.

Nicol gaan ry in luuksheid met Lexus se nuwe RX-modelle, Jeanette kan nie uitgepraat raak oor die Audi Driving Experience dag wat sy beleef het by die Kyalami renbaan nie en die span gaan ry met die Honda HR-V. Nicol gaan kuier by getWorth vir spesiale 1ste kar-stories en die SA Bakkie van die Jaar wenners word aangekondig.Nicol drive in luxury with Lexus' new RX models, Jeanette is still smiling after the Audi Driving Experience day she experienced at the Kyalami race track and the team also drives the Honda HR-V. Nicol visits getWorth for special 1st car stories and the SA Bakkie of the Year winners are announced.Lexus South Africa #RX #LexusRX #ExperienceAmazingAudi South Africa #AudiDrivingExperience #AudiRS6Avant #AudiRS7Sportback #Performance experience.audi.co.zaHonda SA #HondaHRVgetWorth www.getworth.co.za #WeSellMemories SA BOTY #VWAmarokPanamericana = #SABakkieoftheYear???? #LexusSA #AudiSA #HondaSA #getWorth Iseecreative – Video & Design #SABOTYMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, September 20, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.