Sakeliga sal nou vra dat die gemeenskap ongehinderd kan ingryp om self, op die regering se onkoste, watertoevoer te herstel.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 November 2022
Transnet-werkers by ontspoorde trein aangeval
Lede van die gemeenskap het gewelddadig geraak toe Transnet versuim om met hulle ʼn kontrak aan te gaan om die ontspoorde trein te herstel.
Suigstokkies sorg vir konsternasie by skool
Die bron van die olikheid blyk toe suigstokkies te wees wat een van die leerders as deel van ʼn markdag by die skool verkoop het.
Swaar straf vir pa wat kinders vergiftig
Die regter het in sy uitspraak gesê die pa het “geen agting vir die wet” nie en is nie ʼn kandidaat vir rehabilitasie is nie.
Boek: Aleit Swanepoel se nalatenskap leef voort in kookboek
‘AleitApteit’ is ʼn hoofstuk van sy nalatenskap en ʼn manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef.
Wet oor grondhof steeds ‘problematies’
Totdat hierdie basiese kwessies opgelos is, sal geen aantal nuwe howe bydra tot die oplossing van grondverwante probleme nie.
Hoë standaarde seëvier op 2022-Woordfees
Hoewel die fees vanjaar kleiner was, was dit nie ʼn geringer uitdaging om die wenners aan te wys nie.
ToekomsVenster: Net oorvloedige dank
Maak tyd vir saam eet, saam bid, saam dankie sê en om saam fees te vier.
Ernstige waarskuwing vir swaar reën uitgereik
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAW) het ʼn oranje vlak 6-weerwaarskuwing vir dele van Noordwes en die Vrystaat uitgereik. Reën word ook in ander provinsies verwag.
Laerskool eerste in SA met splinternuwe skerms
“Die fokus sal nooit wegskuif van die reuk en gevoel van bladsye tussen jou vingers nie. Net soos ons in pas met tegnologie bly, net so gereeld brei ons ons boekeskat uit. Dit is ’n geval van verryking en byvoeging, nie vervanging en verskraling nie.”
Organisasie slaggereed om akteurstantième in te samel
Devnarain sê Saspro sal deur sy aktiwiteite ook elke akteur in Suid-Afrika huldig wat reeds dood is en nooit die tantième gekry het wat hulle eintlik verdien het nie.
‘Heelwat vangplekke’ in fisika-vraestel
Die vraag oor elektrostatika is “interessant” gestel en het matrieks Vrydag laat kopkrap.
Selfdissipline, hardwerkendheid en deursettingsvermoë – dít is durf
Kinders behoort blootgestel te word aan rolmodelle wat terugslae beleef het, maar steeds met deursettingsvermoë en selfdissipline aangehou het om na hulle doelstellings te streef. Dan leer kinders dat durf die geheim is tot sukses.
Met dié bande kan jy dorp én boendoes toe
Die doel van die reis was die bekendstelling van nuwe bande uit General Tire se stal.
Trokdrywers vas wat glo steenkool steel
Verskeie onwettige opgaarplekke koop die gesteelde steenkool, ʼn bedryf wat tot verliese van miljarde rande vir Eskom lei.
Jan Taks sê ‘jammer’ vir Pillay en kie
Die SAID sê hy is “diep spyt oor die seer, pyn en lyding” wat voormalige werknemers tussen 2014 en 2018 moes deurmaak, as gevolg van sekere van die inkomstediens se aksies.
Verdediging bevraagteken polisie se getuienis
Die beskuldigdes het in die hof beweer dat ao. Freddie Nel, ʼn getuie, hulle aangerand het.
Woede oor ‘boelie’ van skoolhoofde om leerders te plaas
Regstappe kan volg indien die departement van onderwys nie ophou om druk op skoolhoofde te plaas om nog leerders in reeds oorvol skole in te neem nie.
Rafa opgewonde oor Turynse ATP-avontuur
“Dit is altyd baie goeie nuus om in die laaste toernooi van die jaar te speel. Dit beteken dat jy ʼn goeie seisoen agter die blad het.”
Kom draf, loop vir ʼn goeie doel by Voortrekkermonument
Kranige drawwers, stappers en fietsryers word genooi om Saterdag 12 November by die Voortrekkermonument in Pretoria byeen te kom om geld vir hulpbehoewende kinders in te samel. Die Bemagtig-ʼn-kind-projek, ʼn gesamentlike inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en Maroela Media, staan behoeftige kinders op verskillende maniere by om hul lewens in ʼn nuwe rigting te stuur.