Weerprofete waarsku dat dit Sondag allesbehalwe sesse kan reën wanneer Engeland teen Pakistan in die eindstryd van die T20-Wêreldbeker speel.
Alles vir Vrydag 11 November 2022
Luister: Dodo wil sokkie, sing en doen dit in Afrikaans
“Ek het my identiteit in Afrikaans gevind en Afrikaanse musiek het vir my rigting gegee.”
Die son skyn helder vir Ryan Fox
Die Nedbank-uitdaagtoernooi het Donderdag in Sun City afgeskop. Hier is die voorlopers.
Luister: AGHS deur die lens van ʼn kennis
Kinders word dikwels anders hanteer as die res in hul portuurgroep weens hul diagnose van aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom (AGHS).
Video: Klein dorpie steel Engelse fliekmaker se hart, lei tot Afrikaans fliek
Dit is die jongste Afrikaanse rolprent wat op Netflix uitgereik is.
Munster pootjie Stick se wenplanne
“Ons het glad nie by ons wedstrydplan in die eerste helfte gebly nie en ʼn paar maklike strafskoppe afgestaan.”
Pa van manslag aangekla ná slang seun byt
Die polisie voer aan dat Kerrod Frahm van Australië sy 11-jarige seun se pleidooie om hulp geïgnoreer het.
Kaapstad kry internasionale vleilandstatus
Die Moederstad is nou een van maar 43 geakkrediteerde vleilandstede oor die hele wêreld.
Samantha van ‘Die Kontrak’ bewys hoop sal seëvier
Musiek is vir Samantha ’n universele taal, een wat almal verstaan, een wat hoop gee en genees.
SA professor wêreld se tweede slimste wiskundeboffin
Die lys bestaan uit die wêreld se beste 2% navorsers en dié Vrystaatse professor beklee die tweede plek in algemene wiskunde.
Is Suid-Afrika op pad na die gryslys?
Suid-Afrika se onvermoë om skuldige partye suksesvol vir verskillende finansiële misdade te vervolg, is een van die grootste bydraende faktore tot ons moontlike insluiting op die gryslys.
Musiekvideo: Johan Anker sing ‘Die Seën’ vir ontslape pa
“In my drome sien ek hom van daar Bo af luister met ʼn glimlag.”
Resep-video: Botterskorsie-en-fetagebak
Dít is ʼn heerlike bykos wat saam met braaivleis, slaai of ʼn hoenderdis bedien kan word.
Interpol trek sakeman in Sandton vas
Die 43-jarige sakeman word sedert 2020 gesoek nadat hy glo inderhaas uit Zimbabwe gevlug het.
Suid-Afrika moet oorentoesiastiese lisensiëringsbestel heroorweeg
Suid-Afrika se ekonomie is in die haglikste toestand ooit. Die regering se agenda moet wees om struikelblokke, wat ekonomiese groei verhinder, soveel moontlik uit die weg te ruim.
Luister: Is ingewikkelde velsorgroetines net ʼn geldmaakfoefie?
Felicia Keus van die Isa Carstens-skoonheidsakademie verklap watter velsorgprodukte en- toestelle nie die geld of moeite werd is nie.
Huldeblyk aan dr. Leopold Scholtz (gebore 30 Junie 1948, oorlede 19 Oktober 2022)
Dr. Leopold Scholtz se onlangse afsterwe is ʼn groot verlies vir die Afrikaanse joernalistiek. Die standaard wat hy gestel het sal steeds voortgaan om ʼn nuwe geslag jong joernaliste besiel.
Luister: Koerie en Zoerkie, die vissies
Kom lees en luister saam: Kom ontmoet vandag Fletcher se twee maatjies, die vissies, Koerie en Zoerkie. Hulle is beste maatjies. In vandag se storie leer ons hoekom dit belangrik is om eerlik te wees.
Jong vrou geloof ná sy kop hou tydens kaping
Een van die verdagtes is glo deur gemeenskapslede aangerand en het onderweg na die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Motorfietsryer se liggaam eindelik van onder Bloukransbrug verwyder
In dié stadium word daar vermoed dat Bothma sy eie lewe geneem het en ʼn geregtelike doodsondersoek is begin.