Luister: AGHS deur die lens van ʼn kennis

Foto ter illustrasie. (Foto: Austin Pacheco/Unsplash)

Kinders word dikwels anders hanteer as die res in hul portuurgroep weens hul diagnose van aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom (AGHS).

In die negende episode van Maroela Media se podsendingreeks oor aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, gesels ons met dr. Jerrie Bezuidenhout, psigiater en direkteur van mediese dienste by Vista Kliniek, oor AGHS deur die lens van ʼn vriend.

Skakel volgende week in vir die volgende episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS. In dié episode gesels ons met dr. Bezuidenhout oor AGHS by volwassenes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.