ʼn Herrie het ontstaan nadat die regspraktisyns en die bedrae wat hulle ontvang het tydens ʼn sitting van die komitee bekend gemaak is.
Alles vir Vrydag 11 November 2022
Nuwe wending in Sasolburg-moordsaak
Die verdediging het ook tydens kruisondervraging geïnsinueer dat die polisie se informant moontlik by die moorde betrokke kon wees, wat volgens Van der Linde onwaar is.
Ses vas ná moord op polisiebeamptes
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op twee polisiebeamptes in afsonderlike voorvalle die afgelope week.
Gedagte vir die dag: Is genade genoeg, of nie?
Die tollenaar het op ’n afstand bly staan en wou selfs nie na die hemel opkyk nie. Hy het vol skuldbesef op sy bors geslaan en gesê: “O God, wees my, sondaar, genadig!” (Lukas 18:13)