Die kragvoorsiener het verlede maand al gewaarsku sy begroting vir diesel is uitgeput.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 Desember 2022
Ramaphosa-toekoms steeds in weegskaal
Donderdag was die oorwegende gevoel dat die 70-jarige staatshoof gaan bedank te midde van oproepe dat hy die tuig moet neerlê, maar teen vroeg Vrydag het dit gelyk of die pendulum geswaai en sy bondgenote hom aangemoedig het om aan te hou baklei vir sy politieke oorlewing.
TLU verwelkom stappe oor verkope van skrootmetaal
“Dié kwessie is een wat landbou regstreeks raak.”
Phala Phala ‘toets van SA se demokratiese vryheid’
Outa sê ʼn onstuimige politieke toekoms lê voor, terwyl Corruption Watch waarsku dat niemand toegelaat mag word om straffeloos op te tree nie.
SA kort minstens 3 500 ambulanse
“Hoeveel lewens kon gered gewees het as Suid-Afrika se nooddienste teen volle kapasiteit gewerk het?”
Beurtkrag: Fase 2 tot verdere kennisgewing
Tans is 4 423 MW weens beplande instandhoudingswerk nie beskikbaar nie en nog 16 708 MW is weens onbeplande herstelwerk nie beskikbaar nie.
ToekomsVenster: Jesus kom weer
Saam met die kerk van alle eeue roep ons uit: “Maranatha, kom Here Jesus, kom gou!”.
Oud-Aardklop-hoof sterf
Andries Vrey het geruime tyd met sy gesondheid gesukkel, maar vir sy familie was sy dood ʼn geweldige skok.
Pretoriase kinderhuise dié Kersfees sonder subsidies
“Tans is ons nie in staat om te verseker dat daar in die basiese behoeftes van kinders voorsien word of om basiese uitgawes en salarisse te betaal nie.”
Tronk dalk oud munisipale bestuurder se voorland
Indien Sakeliga nie teen vandag verslae van die Mogalakwena- plaaslike munisipaliteit ontvang nie, sal die munisipaliteit se voormalige bestuurder teen volgende week in die tronk sit.
Isuzu D-Max: Swak gehalte ʼn probleem
Die nuwe reeks D-Max-bakkies is werklik mooi maar daar is wel ‘n paar swak punte, skryf Brendon Staniforth.
Boksburgskole met bom gedreig
Hoewel die dreigement meestal op laerskole gerig was, is enkele hoërskole se matriekeksamen ontwrig.
Meer as helfte van Comrades-inskrywings al opgeraap
Inskrywings het Dinsdag geopen en duisende atlete het reeds gretig ingeskryf om hul plek in die wêreld se grootste, oudste en bekendste ultramarathon te verseker.
SA regering skoonveld toe VN oor minderhede vra
“Dit was ʼn baie groot verleentheid toe die voorsitter die Suid-Afrikaanse regering roep om oor minderheidsregte te praat en niemand opdaag nie.”
Moordenaar gevonnis danksy podsending
ʼn Voormalige Australiese onderwyser is Vrydag ná vier dekades tronkstraf opgelê vir die moord op sy vrou, nadat ʼn treffer-podsending onlangs nuwe bewyse aan die lig gebring het.
Kry dié entstowwe by OBP
“OBP is trots daarop dat die beskikbaarheid van entstowwe sal help om te verseker dat uitbrekings van siektes voorkom word.”
‘Bazball’ op opkikkers!
Engeland se kolwers het ʼn reusagtige eerstebeurttelling van 657 teen Pakistan opgestapel. Maar meer merkwaardig is die tempo waarteen hulle gekolf het.
Musk skop Kanye van Twitter af oor swastika
West het in sy laaste twiet ʼn foto gedeel van ʼn hemplose Musk wat met water gespuit word.
Chris Chameleon: Sweef soos ‘n kunstenaar bo die werklikheid
Daar is ʼn goeie dosis praktiese werklikheid wat jy tussen die swewende mens se verbeelding en die liggaam wat hierdie verbeelding huisves moet inprop om die onafwendbare verplettering te fnuik.
Musk spog met nuwe breinskyfies (en wil self een hê)
Intussen het die tegno-miljardêr die omstrede rapper Kanye West van die Twitter-platform afgeskop weens aanhitsing tot geweld.