Volgens Andrea Hurter, ʼn Kaapse grimeerkunstenaar, het jy net dié vyf bekostigbare skoonheidsprodukte in jou grimeersakkie nodig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "grimering"
Grimeerkunstenaar verklap: dié produkte nie jou geld werd
“My passie is juis om grimering aan te wend op so ʼn wyse dat dit die vrou se natuurlike skoonheid beklemtoon.”
Kry só Hailey Bieber se blosende, besproete voorkoms
Haar jongste grimeertendens – die sogenaamde “strawberry girl make-up look” het skoonheidsliefhebbers die afgelope maand op sosiale media aan die gons gehad.
Sakpaswenke as skoonheidsinkopies die beursie knou
Die maandelikse besoek aan ons naaste apteek begin dikwels met die soektog na “slegs een of twee” items en eindig met nóg ʼn onnodige lipglans of naellak.
Lyk mooi met dié grimeerwenke vir brildraers
Van ons gebruik ons bril as verskoning om nie moeite met ons voorkoms te doen nie, maar kenners meen jou bril hoef nie jou grimering te kelder nie.
Voller, blink lippe vanjaar hoogmode
“Die gloeiende, ‘geengrimering’-voorkoms was vanjaar groot en is beslis hier om te bly.”
Wat gebeur met jou vel as jy met grimering gaan slaap?
ʼn Somatoloog verduidelik hoe én hoekom jy jou grimering sorgvuldig moet verwyder voor jou kop saans die kussing tref.
Hou grimering só vars op snikhete somersdae
Volg hierdie stappe om seker te maak jou grimering bly vars terwyl jy die hitte trotseer.
Video: Wend só jou grimering mooi én maklik aan
Met die hulp van Lizel van der Westhuizen, eienaar van Full Circle Image Consulting, sal jy soggens jou grimering maklik kan aanwend, selfs al is jy nie die koningin van kontoere nie.
Grimeerkwas nou ‘saai Sannie’ se vriendin
Ek, ’n “saai Sannie”, kry deesdae komplimente nadat ek per ongeluk ’n skoonheidswerksessie van Willem Botha bygewoon het.
Afrikaanse-kunstenaar spog met eie grimeerreeks
Die reeks sluit onder meer onderlaag, lipstiffies, blospoeier en ʼn oogskadupalet in.
Hier is die wenners van die Cosmetix-bederfpakkies
Twee gelukkige Maroela Media-lesers het die kans gehad om elkeen ʼn Cosmetix-geskenkpakkie ter waarde van R1 000 te wen.
Luister: Cindy Nell-Roberts oor die belangrikheid van goeie tydsbestuur
Twee gelukkige Maroela Media-lesers staan ook elkeen ʼn kans om ʼn Cosmetix-geskenkpakkie ter waarde van R1 000 elk te wen.
Moet-hê-items vir jou grimeersakkie
Met dié handjievol moet-hê-items in jou grimeersakkie kan jy seker maak dat jy elke dag op jou beste lyk.
Vervang jou skoonheidprodukte dán
Nie net sal skoonheidsprodukte wat verval het minder doeltreffend wees nie, maar dit kan tot irritasies en infeksies lei as dit deur bakterieë besmet is.