Twitter se nuwe baas, Elon Musk, het Vrydag aangekondig dat die platform binnekort verskillende kleure kentekens gaan bekendstel om tussen Twitterrekeninge te kan onderskei.
Lees meerAlles vir Vrydag 25 November 2022
Kabeldiewe vermoor wag grusaam
Die sekerheidswag is Vrydag in die vroeë oggendure uitgestuur om ondersoek na ’n voorval van vermoedelik kabeldiefstal in te stel.
Nóg aanklagte teen dokter wat glo verkrag
Die dokter word daarvan beskuldig dat hy op 15 Augustus vanjaar ’n 17-jarige meisie tydens ’n mediese konsultasie in sy spreekkamer verkrag het.
Parys se water by Nios aangemeld
Die departement en Nios word gevra om in te gryp voordat ernstige siektes onder inwoners uitbreek of, nog erger, ’n inwoner weens die swak gehalte van die water sterf.
ToekomsVenster: Dit is jou probleem
Kan ons vir ʼn oomblik nadink oor die mense met wie ons nie klaarkom nie?
Kanye West wil weer probeer president word
Kanye West is van plan om hom weer as kandidaat vir die Amerikaanse presidentskap in 2024 verkiesbaar te stel. Die kletsrymer, wat sy naam wettiglik…
Kom kuier by dié Kersmark in Gelofteweek
Kom ondersteun Die Dameskring se Kersmark wat ook spog met ʼn eie teetuin en ervaar die hartlikheid en warmte van die organisasie waar hulle jou sal bederf met ʼn gratis koppie tee.
Luister: Veroorsaak AGHS verslawing?
Talle mense skerm vir die stigma van verslawing wat saam met aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom (AGHS) kom.
Andriëtte glo ‘musiek sal altyd verstaan’
“Dan sit jy sommer ‘Eye of the Tiger’ aan en voel nóg beter.”
Luislang sleep vyfjarige swembad in
Die kind se 76-jarige oupa, Allan, het die toneel voor hom sien afspeel en in die swembad geduik om sy kleinkind te red.
Super Max gee sy spaarvarkie ook vlerke
Lewis Hamilton swaai sedert 2013 die septer op Forbes se lys van hoogsbetaalde F1-renjaers, maar Max Verstappen het hom vanjaar ook in dié resies verbygesteek.
‘Dodelike’ R30 binnekort reggemaak
Die berugte stuk pad op die R30 buite Allanridge in die rigting van Bothaville het al verskeie lewens geëis.
Nog maselgevalle aangemeld
Die uitbreking het nou nog verder in Mpumalanga versprei.
Wenners: Vier Kersfees saam met kykNET
Twee gelukkige lesers kon elkeen ʼn kaartjie vir ʼn gesin van vier lede na die kykNET Kersfeesspel wen.
Klag oor sage by Vishoek-skool ingedien
“Een van die wit leerders het in reaksie gevra hoe swart-teen-wit-plaasmoorde dan verstaan moet word, maar hy is met minagting stilgemaak.”
Zoeloeprins, lyfwag doodgeskiet
Prins Mbongiseni Milton Muntukaphiwana Zulu is die tweede vertroueling van koning Misuzulu Zulu Zwelithini om binne enkele maande vermoor te word.
Landerye versuip ná Oranjerivier oorstroom
Water lê al vir langer as ʼn week in landerye, boorde en wingerde in die Noord-Kaap en ʼn reuse-oesverlies dreig indien die watervlakke nie vinnig daal nie.
Ford wil Dakar toe
Die NWM Ford Castrol-veldrenspan het onlangs in Parys teen die huidige wêreldkampioene Toyota koning gekraai.
‘Ruan is die toekoms’ – Jake
Volgens Jake White is dit lekker om ʼn speler soos Ruan Nortjé in sy groep te hê en hy is vol vertroue dat die jong slot in sy nuwe kapteinskaprol sal skitter.
LNR vereer top-vleisbeeste
Die geleentheid het ten doel om diegene aan te wys wat in hul teel- en produksiepraktyke uitgeblink het, asook in die mentorskap van medeprodusente.