Die geleentheid het ten doel om diegene aan te wys wat in hul teel- en produksiepraktyke uitgeblink het, asook in die mentorskap van medeprodusente.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nasionale Vleisbeestoekennings"
Topvleisbeeste wag om bekroon te word
Die geleentheid vind virtueel op 23 November plaas waartydens toppresteerders in sewe kategorieë vereer gaan word vir hul teel- en produksiepraktyke asook vir die mentorskap van medeboere.