“Selfs al kom die konflik môre tot ʼn einde, sal dit jare lank vat om die skade aan stede en huise en die impak op families te herstel.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 Augustus 2022
Twitter is ‘gevaar vir nasionale sekuriteit’, hoor kommissie
‘n Voormalige kuberkraker beskuldig Twitter van “nalatigheid en doelbewuste onkunde” en dat die maatskappy “ʼn gevaar vir nasionale sekuriteit en demokrasie inhou”.
China gee groen lig vir wol van SA
China het besluit om sy verbod op wolprodukte van Suid-Afrika op te hef.
Vrou skuldig aan moord op ouma
Sy is oorspronklik in hegtenis geneem op aanklag dat sy die oorledene se bankkaarte gebruik het ná sy haar ouma as vermis aangemeld het.
ToekomsVenster: Dit neem tyd om trauma te verwerk
Ek bid dat die Here jou pyn verlig en jou oorweldig met ʼn ervaring van Sy teenwoordigheid.
Man gevonnis oor driejarige se moord
Die man het skuld beken op aanklag van verkragting, moord, ontvoering en dwarsboming van die gereg.
Uitspraak voorbehou in Medihelp-saak
“Ons is baie dankbaar dat die regter wel ons saak aangehoor het. Ons hoop, glo en vertrou vir die beste.”
Kakamas-leerders kraai koning op dramafees
“Watter wonderlike ervaring om hierdie skool se produksie as deel van die fees te kon hê.”
Laat wysigings aan Wet op Diensbillikheid hersien, maan Solidariteit
Solidariteit sê hy sal nie huiwer om die hof te nader “om die regering weer eens te dwing om die regte ding te doen nie”.
Eskom wil Tshwane se krag sny
Hoewel Tshwane nie sy agterstallige skuld ontken nie, voer hy aan dat daar ʼn redelike verweer is vir die ophoping van die jongste bedrag.
Nuwe taalbeleid vir Unisa op pad
Unisa sê hy erken die billikheid, gelykheid, tersaaklikheid en resonansie van alle tale, maar dat dit verkeerd sou wees om Afrikaans te behandel asof dit “verhewe” bo alle ander tale in die land is.
Meer werkgeleenthede geskep – StatsSA
Werkloosheid het oor die algemeen in tweede kwartaal met 0,6 persentasiepunte, van 34,5% na 33,9%, afgeneem.
Die wenner van die Comic Con Africa-kaartjies
Dié opwindende geleentheid vind vanjaar van 22 tot 25 September by Johannesburg se ekspo-sentrum plaas.
Eloff kort op Brendan se hakke op Top-20
Caroline-Grace en Barto betree vandeesweek die treffersparade.
Vergeet van no. 2, vir baie is Marx no. 1
Die 28-jarige voorspeler het ’n barshou in die eerste toets teen die All Blacks op die Mbombela-stadion gespeel, terwyl hy ’n week later ’n definitiewe verskil as Joseph Dweba se plaasvervanger op Ellispark gemaak het.
Kaapstad 11de beste stad ter wêreld – ranglys
Johannesburg het die lys ook net-net gehaal.
Jeep stel sy vlagskip bekend
Jeep het nou sy spiksplinternuwe Jeep Grand Cherokee L bekendgestel. ʼn Pragtige luukse buks, met sewe sitplekke in drie rye gerangskik.
Meer as 22 000 sake tans op Valke se tafel
“Korrupsie is een van die grootste bedreigings in Suid-Afrika,” het genl. Godfrey Lebeya Dinsdag op ʼn mediakonferensie gesê.
Video: Bok bevry homself uit arend se kloue
Hoe stewiger die arend probeer vasklou, hoe meer verbete bly die bok veg om uit die greep te ontsnap.
Departement op terme geplaas oor tehuis vir gestremdes
AfriForum se regspan beskou die departement se besluit om inwoners wat staatsubsidie ontvang uit te plaas as “ongrondwetlik, onredelik, ongegrond en irrasioneel”.