Die wenner van die Comic Con Africa-kaartjies

Comic Con Africa 2019. (argieffoto)

’n Gelukkige Maroela Media-leser het twee kaartjies na Comic Con Africa losgeslaan.

Dié opwindende geleentheid vind vanjaar van 22 tot 25 September by die Johannesburg Expo Centre plaas.

Baie geluk aan Miguel Nunes wat saam met ’n metgesel die fees gaan bywoon.

“Is jy ernstig?” het Nunes opgewonde aan Maroela Media gevra.

Hou Maroela Media dop vir nog opwindende kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.