Daar is steeds geen gevalle van masels in die Oos-Kaap aangemeld nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "masels"
Masels-uitbreking bereik waarskynlik piek
Die aantal nuwe gevalle van masels het boonop in April van 20% tot 14% afgeneem.
Masels nou al in agt provinsies
Die meeste gevalle is tot dusver in Limpopo aangemeld, gevolg deur Noordwes en Gauteng.
Masels-uitbreking in Wes-Kaap bevestig
Vier gevalle is tussen 24 Januarie en 17 Februarie in Kaapstad aangemeld.
Groot inentingsveldtog teen masels
Sedert Oktober verlede jaar is 506 laboratoriumbevestigde maselgevalle opgeteken en uitbrekings is in vyf provinsies verklaar.
Masels: Geen rede vir pandemiepaniek nie
“Raadpleeg jou dokter as jy vermoed dat jou kind aan masels blootgestel was of ’n uitslag of simptome het wat jou onraad laat vermoed. Die belangrikste en beste verweer is om te verseker dat jou kind se immuniserings op datum is.”
Kommer oor verspreiding van masels in skole
“Skole en kleuterskole moet op die uitkyk wees vir moontlike maselgevalle en vinnig daarop reageer.”
Masels steeds aan’t versprei
Limpopo blyk in die stadium die ergste geraak te word.
Masels nou al in vier provinsies aangemeld
Altesaam drie gevalle is Dinsdag in Gauteng aangemeld, wat volg op drie gevalle wat Vrydag in Noordwes opgemerk is.
Nog maselgevalle aangemeld
Die uitbreking het nou nog verder in Mpumalanga versprei.
20% van kinders in Gauteng nie teen masels ingeënt nie
“Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie word twee of meer gevalle in ʼn enkele distrik as ʼn uitbreking beskou.”
Enkele masels-gevalle in Pretoria aangemeld
Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, vra vir kalmte en waaksaamheid ná gevalle van masels in Gauteng opgemerk is tydens roetine-opnames.