Ja, daar moet ervaring in enige span wees; ouer spelers wat die jongeres kalm kan hou, die regte besluite neem, maar dan moet hulle flink en vaardig wees.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 Februarie 2023
Willem Kruger: Lodge en polisie reageer op bewerings
Sedert Kruger se dood in November word verskeie bewerings gemaak en is daar talle vrae wat gevra word oor die presiese omstandighede van die voorval.
Moenie jou Sondag verloor nie
En dalk is daar nog een plek aan ons almal se Sondagtafel vir iemand wat dié dag na ʼn bietjie geselskap smag.
Stormers slag Sharks in Haaitenk af
Wanneer ʼn rugbyspan nege strafskoppe in die eerste helfte afstaan, in die skrums sukkel en boonop swak verdedig, wag daar groot teëspoed.
Luister: Musiek, liefde bind Janie Bay en Deon Dee
Janie Bay en Deon Dee gesels met Maroela Media oor hulle passie vir musiek en hul verhouding van byna ʼn dekade.
Nuuskommentaar: ʼn Swak olifant is steeds swaar
Die leemtes wat staatsverkrummeling laat, word doodeenvoudig deur die gemeenskap gevul.
Masels: Geen rede vir pandemiepaniek nie
“Raadpleeg jou dokter as jy vermoed dat jou kind aan masels blootgestel was of ’n uitslag of simptome het wat jou onraad laat vermoed. Die belangrikste en beste verweer is om te verseker dat jou kind se immuniserings op datum is.”
Pleidooi vir meer pleegouers
“Pleegouers is mense wat hul huise en harte oopmaak om sorgbehoewende kinders nog ʼn kans te gee.”
Dis elke golfer se droom
Casandra Alexander het aan die Sonskynreeks gesê sy wou nie die voëltjie-sethou op die laaste setperk van die Gary Player-baan voor al die toeskouers mis nie.
‘Afrikaners pleeg meeste haatspraak’ – minister
“Die ANC maak hiermee sy oortuigings duidelik, naamlik dat dit net mense van ʼn bepaalde kleur is wat hulself kan skuldig maak aan haatmisdade.”
Maroela Media weer op die lug
“Ons bedank ons lesers vir hul ondersteuning en lojaliteit gedurende die afgelope paar dae – dit was ʼn riem onder die hart om te ervaar hoe die Maroela-gemeenskap ons belange op die hart dra.”
Resep: Spinasie-en-feta-ontbyttoevoupakkie
Vervang jou gekookte eier en vervelige bokspap met dié interessante toevoupakkie (wrap) vir ontbyt.
Sokkersterre maak miljoene uit vals volgelinge
Sokkersterre soos Cristiano Ronaldo verdien meer as R30 miljoen per Instagram-plasing wat hulle doen. Dié bedrag sal egter aansienlik verminder indien die aantal vals volgelinge in ag geneem word.
Alexander seëvier in Sun City
Die Johannesburgse gholfster Casandra Alexander het intussen Vrydag die oorwinning in die Supersport Vrouetoernooi behaal.
Stropers maai onder Namibië se renosters
Renosterstropery in Namibiese parke het verlede jaar ʼn ongekende hoogtepunt bereik en het met ʼn kommerwekkende 93% toegeneem.
Bok-seisoen begin teen Eddie se Aussies
Volgens Jacques Nienaber is die Springbok-bestuur reeds hard aan’t werk agter die skerms om die span se Wêreldbeker-pad so glad as moontlik te maak.
Chaos by skool nadat leerder selfdood pleeg
Leerders het klippe gegooi en ʼn polisiekar omgekeer nadat ʼn medeleerder weens boeliery sy eie lewe geneem het.
Pandemie se ‘toegeeflike slaagsyfer’ pla
Die navorsers waarsku dat ʼn meer toegeeflike beleid jeens leerders se vordering, vrae oor die integriteit van die matriekeksamen kan laat ontstaan.
SA onttrek uitnodiging aan Israelse rugbyspan
Saru sê die besluit is geneem “nadat ons na belangrike belangegroepe geluister het”.
‘Gordonia-slagter’ terug tronk toe
Devon Ovies is weer in 2021 in hegtenis geneem, nadat hy sy suster 15 keer met ʼn mes gesteek het.