Die Statsraad Lehmkuhl het Vrydag met ʼn luide singery deur die bemanning by die V&A Waterfront in Kaapstad aangekom.
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Januarie 2023
Charles se eiergooier beboet
“Dit maak nie saak of mens met iemand saamstem of nie. Die manier om dit op te los is nié om voorwerpe in hulle rigting te gooi nie.”
Switserse toeriste in PE geteiken
Hotelle en ander plekke wat toeriste huisves, word versoek om hul gaste in te lig oor opportunistiese misdadigers en hoe hulle te alle tye waaksaam kan bly wanneer hulle op hul eie reis.
Bewaringsbevel teen sindikaat van Loterykommissie bekom
Die fondse wat geplunder is, was geoormerk vir die finansiering van tuisversorging, gemeenskapsontwikkeling, ʼn museum en ʼn biblioteek.
‘Vandag skiet ek jou vrek’
ʼn Winkeleienaar het petrolbomme gegooi en skote in ʼn winkelsentrum in Middelburg afgevuur voordat hy vermoedelik sy eie lewe geneem het.
Grumoord op baba in die Vrystaat
Die polisie ondersoek ʼn saak van moord ná die liggaam van ʼn baba, vermoedelik drie maande oud, met meswonde aangetref is. Verskeie liggaamsdele word vermis.
Hier bak die son sommer die eiers gaar
“Ons spot altyd dit is so warm hier, jy kan ʼn eier op die kar se bonnet bak en wraggies, hier kry ons dit nou reg.”
ToekomsVenster: Hy maak ’n pad in die woenstyn
Almal wat hier lees en of luister het vanoggend opgestaan, haal asem en leef steeds. Is jy op reis of lank reeds volledig uitgepak? God het meer in gedagte.
SOE, Transnet bereik ooreenkoms oor hyskrane
Liebherr het al die hyskrane ná afloop van ʼn onregmatige tenderproses gelewer en dit word steeds gebruik.
Oudspeaker Frene Ginwala sterf
“Ons het nog ʼn reus uit ʼn spesiale generasie leiers verloor.” – Pres. Cyril Ramaphosa
Resensie: MI6-reeks is ‘verteerbaar, boeiend’
Mense wat van politieke intriges hou waarin niemand vertrou kan word nie en ʼn sneller enige oomblik getrek kan word, kan lekker gemaklik hiermee vermaak word.
Marcell is groot in Japan
Marcell Coetzee het skaars ʼn wedstryd of twee in Japan gespeel, of hy is gevra om die kapteinskapleisels van die Kobelco Kobe Steelers vas te vat.
Man gesoek ná moord op gastehuisbestuurder
’n Foto van Gertjie Bothma word wyd deur die polisie versprei en die gemeenskap word gevra om op die uitkyk te wees vir hom.
Beurtkrag, tariefverhogings kan voedselsekerheid knou
TLU SA sal tydens ʼn vergadering met die minister van landbou versoek dat sekere boere van beurtkrag vrygestel word.
Luister: Arts help hartlyertjies al singende
Dr. Wilhelm Lichtenberg is meer as net ʼn dokter; hy het onblusbare geesdrif om sy jong pasiënte se lewens te verander – en dít doen hy deur sy goue stem te gebruik om geld vir hulle operasies in te samel.
Trokke brand in Vosman
Lede van die gemeenskap het opgeruk en glo voertuie beskadig omdat hulle ontevrede is oor ʼn voortslepende kragonderbreking in die gebied.
Bekendes bring hulde aan Gerrie
“Gerrie Coetzee was eintlik ʼn saggeaarde, innemende mens. Maar in die kryt was hy die luiperd met ’n kwispellende stert.”
Eskom waardeer ‘taai’ besluit oor kragtariewe
Die kragvoorsiener, wat tans fase 6-beurtkrag instel, sê hy het begrip vir die druk waaronder die verhoging verbruikers gaan plaas.
Foto’s: Dié bekendes se kinders nou in gr. 1
Dié bekendes se ouerharte het van trots gebars toe hul kinders vir die eerste keer agter die skoolbanke ingeskuif het.
Ficksburg-skieter glo al voorheen gewelddadig
Die wapen waarmee Evan Sorour doodgeskiet is, is boonop moontlik verlede jaar deur die polisie gekonfiskeer, maar later aan die verdagte teruggegee.