Maak jou kos netso mooi soos jou tafeldekor dié Kersfees.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Desember 2022
VRK-reeks: Lions kry slae in Haaitenk
Sedert Neil Powell die leisels by Sean Everitt oorgeneem het, is daar ‘n vars briesie in Durban.
Vier samesyn en feestyd met borrels
Met die feestyd wat voorlê, sal daar regoor die wêreld miljoene kurke klap om samesyn, vriendskap en Kersfees te vier, skryf Maryke Roberts, en Suid-Afrika se vonkelwynbedryf het ook groot rede om fees te vier.
Handwerk: Skep ʼn ‘Stille nag’ vir jou huis
Herskep die geboortetoneel van Jesus om ʼn gewyde atmosfeer in jou huis te skep.
Karel Landman: Ode aan ʼn groot held
“Landman is een van die minder bekende leiers in ons geskiedenis. Tog het hy een van die grootste bydrae gelewer as tweede in bevel onder Andries Pretorius by die Slag van Bloedrivier.”
Eskom: Finansiële uitslae bekend; só lyk beurtkrag-vooruitsig
“Daar lê ʼn uitdagende tyd voor.”
Kinders in Potch deur honde gebyt
Die honde was by die veiligheidsbeamptes en paramedici se aankoms op die toneel reeds dood.
Donderbuie oor Kersnaweek verwag
ʼn Bolugtrog sal vandag in die weste van die land ontwikkel en ooswaarts beweeg voordat dit teen Saterdag sal begin toeneem.
Hewige teenkanting oor skuif van vier Kaapse kese
Die Overstrand-munisipaliteit se voorneme om vier bobbejaanmannetjies van die Pringlebaai-biosfeer-gebied te verkuif word met teenkanting begroet.
Jý verdien ʼn toekenning
Jy’t dalk nie ʼn toekenning ontvang vir jou persoonlike deurbrake hierdie jaar nie, maar glo my as ek vandag vir jou sê: Jy verdien ʼn hele paar!
ʼn Uittog uit Egipte
Afrikaans as onderrigtaal, alhoewel baie belangrik, is egter nie die enigste vereiste waaraan ʼn skool vir ons kinders moet voldoen nie. Ons wil nie terug na die kospotte van Egipte nie.
Springbok- en Griekwalegende sterf
“Baie mense sal sy briljante vertoning in 1970 teen Nieu-Seeland onthou. Hy was een van die bestes in ʼn era wat legendariese spelers opgelewer het.”
Lesersbrief: Gee asseblief tog net vir die orreliste Kersdag-krag!
Wil u nie asseblief op Kersdag vir elke gemeente die geleentheid gee om Kersoggend dit uit volle bors te doen met orrelnote wat oor Suid-Afrika dawer nie?
Resensie: Spioenasiereeks sal jou nie laat regop sit
ʼn Mens is oorbewus van al die storieslenters wat gebruik word om jou aandag te hou, soos jaagtogte, motors wat buite beheer raak en vingernaels wat uitgetrek word.
Masels steeds aan’t versprei
Limpopo blyk in die stadium die ergste geraak te word.
Oos-Kaapse boer op plaas aangeval
Andre Basson (62) het vroegoggend in die tuin gewerk toe twee persone hom genader het onder die voorwendsel dat hulle werk soek.
Carl Niehaus bedank as ANC-lid
“Die ANC is dood en kan nie meer gered word nie.”
Hekkiesster in binnebaan na sukses
Zenéy van der Walt het die jaar op ʼn hoogtepunt afgesluit toe sy as BackTrack Sports se senior vroueatleet van die jaar aangewys is.
‘The Serpent’ uit tronk in Nepal vrygelaat
Die Franse reeksmoordenaar Charles Sobhraj het in die 1970’s verskeie jong buitelanders reg oor Asië vermoor.
Ses dood in ongelukke op N3 en N6
Twee noodlottige ongelukke op onderskeidelik die N3 en N6 in die Vrystaat het die lewens van ses mense geëis.