Die polisie het op onder meer ’n houer met sewe handgranate afgekom voordat dit na bewering aan onwettige mynwerkers afgelewer kon word.
Alles vir Vrydag 23 Desember 2022
Te veel koekstruif verorber? Hier’s raad
Of dit nou ʼn Kersete of Nuwejaarspartytjie is, Suid-Afrikaners is beslis nie skaam (op)skeppers nie!
Faf se kolf laat Melbourne sterretjies sien
Die voormalige Protea-kaptein het 68 lopies van 33 balle vir die Perth Scorchers teen die Melbourne Stars geslaan.
Ma verdrink by Vleesbaai
“Omstanders het met hul handdoeke en sambrele ’n veilige plek probeer skep waar daar om die beurt probeer is om haar by te bring.”
Eskom hof toe gesleep oor lasvermindering
Lasvermindering word bo en behalwe beurtkrag geïmplementeer en veroorsaak geweldige ontwrigting vir produksieprosesse en skade aan toerusting.
Vrou, kinders sterf op N14
Twee babas het kritieke beserings tydens die ongeluk opgedoen en moes hospitaal toe gevlieg word.
Behou só die skermtydbalans hierdie vakansie
“Hoe jonger die kind, hoe minder tyd behoort hy of sy voor ʼn skerm deur te bring.”
Buitelander op lughawe met dwelms betrap
“Tydens ondervraging het die verdagte onrustig geraak, wat verdere agterdog gewek het, en die beamptes het besluit om sy bagasie te deursoek.”
Gedagte vir die dag: Kniel voor sy Woord
U Woord wys my presies hoe ek moet leef, soos ’n helder lig skyn dit op die donker pad waarop ek stap. (Psalm 119:105)