“Dit is ʼn bewys van die diep ideologiese verdeeldheid binne die ANC.”
Lees meerAlles vir Woensdag 26 April 2023
Wits se oudboekhouer gaan sit oor bedrog
‘n Werknemer het die bedrog ontdek toe sy was verward was oor ‘n faktuur aan Savinet, omdat die universiteit gewoonlik met die diensverskaffer Sabinet saamwerk.
Louis Trichardt-huisbrand: Brandweerdienste verval onder ANC-beheer
“Weens die nalatigheid van beide munisipaliteite is inwoners nou self verantwoordelik vir die blus van brande wat lewensgevaarlik kan wees. Munisipaliteite het ʼn wetlike verpligting om brandbestrydingsdienste aan inwoners te lewer, maar die ANC-beheerde rade is nie in staat daartoe nie.”
Gemengde brandstofvooruitsig; verbruikers steeds onder druk
Die verwagte verhoging in die petrolprys sal meer druk plaas op huishoudelike begrotings, en verbruikers word aangeraai om hul begrotings dienooreenkomstig aan te pas.
Vermiste Amerikaner veilig gevind
Julie Goodness, ʼn Amerikaner wat in Kaapstad verdwyn het, is veilig gevind.
De Ruyter se verskyning voor Skoor lewer ‘niks nuuts’
Eskom sê al die kwessies wat Woensdag deur André de Ruyter geopper is, is reeds deur wetstoepassingsagentskappe hanteer.
ToekomsVenster: Om genesing van God te ontvang
Word gevul met dankbaarheid dat jy genesing ontvang het, ja, dat God jou in sy groot genade nie gelaat het waar jy was nie, maar jou genees het.
Die impak op my koopkrag
Die koopkrag van geld verwys na hoeveel van ʼn produk jou geld op verskillende tye kan koop. Soos pryse styg, kan jou geld minder koop en soos pryse daal, kan jou geld meer koop.
Tucker Carlson groet Fox News
Die aanbieder Tucker Carlson en Fox News se paadjie gaan ná langer as ʼn dekade skei.
Freddie Mercury se skatte opgeveil
Een van Freddy Mercury se oudste vriende, Mary Austin, beplan om ʼn versameling van 1 500 stukke van Freddy se besittings op te veil.
Renosterstropers moet lank sit
Vyf renosterhorings en verskeie wapens is destyds in die stropers se besit gevind.
Wiele2Wiele ry met Merc se EQC 400
Wiele2Wiele gaan ry hierdie week met Mercedes-Benz se vol-elektriese EQC 400, dan stel Suzuki sy nuwe Grand Vitara bekend en jy kry ook ’n lusmaker van die Simola-heuwelren wat van 5-7 Mei plaasvind.
Turkse hulde aan SA snuffelhonde
Span Suid-Afrika het gehelp om meer as 200 liggame in die puin op te spoor en het ook ’n bejaarde slagoffer lewend gevind nadat sy nege dae lank vasgekeer was.
Mol in polisie skuldig dat hy boewe help
Vertroulike foto’s is op lede van ʼn dwelmsindikaat se selfone ontdek.
Geen pret by die werk nie, sê nuwe beleid
Volgens die maatskappy mag “vriendskappe slegs buite werksure aangeknoop word”.
Razor kies sy All Black-adjudante
“Al vier afrigters het hulself in die Superrugby-reeks en selfs oorsee bewys en ek glo dat hulle die All Blacks na hoër hoogtes sal lei.”
Huntex weer stewig op koers
“Al die kleiner ondernemings wat dit in die verlede nie kon bekostig nie, is nou hier.”
Minister moet sê oor jagluiperds wat in Indië vrek
Die jagluiperds is ten spyte van wydverspreide bekommernisse steeds uitgevoer.
Luister: Riaan Cruywagen-storie inspireer skepper van ‘Blits-Bulletin’
“Hy het vertel hy het op ʼn dag ingestaan vir die ou wat eintlik destyds die nuus gelees het, en toe doen hy dit so goed dat hulle hom as die nuusleser aangehou het.”
Thabo Bester: Raaisel verdiep terwyl polisie swyg
Volgens die polisie is die verkoolde liggaam in Bester se sel dié van Katlego Bereng, maar daar is al hoe meer vrae oor sy dood en die hantering van sy oorskot daarna.