“Ondanks vordering, word Afrika steeds die swaarste deur hierdie dodelike siekte getref.”
Alles vir Woensdag 26 April 2023
Resep: Krakerige koekies
Dié gesonde versnapering is perfek vir jou kosblik.
Miller se Titans oorrompel Boucher se Indians
David Miller het 46 lopies teen ʼn treftempo van 209 teen die Mumbai Indians gemoker.
Helen Zille gekap oor ‘queerfobiese’ twiet
Dieselfde organisasie wat die sanger Steve Hofmeyr laat opdok het oor uitlatings wat hy op sosiale media oor die LGBTIQ+-gemeenskap gemaak het, is ook nou op die politikus Helen Zille se spoor.
ANC/EFF-koalisie ook nou in Mogale City in beheer
Die ANC en EFF se samewerking met ander kleiner partye as koalisievennote het onlangs daartoe gelei dat dié twee partye ook in Ekurhuleni en Johannesburg aan bewind gekom het.
Strafbare manslag- beskuldigde in hof oor dood van klein Amé
“In plaas daarvan dat ek op 19 Mei in die kombuis staan en ʼn koek bak vir my dogter se sewende verjaardag, wat op die 20ste sou gewees het, sal ek in die hof sit.”
Ramaphosa krabbel terug oor Internasionale Strafhof
Pres. Cyril Ramaphosa het ure nadat hy Dinsdag bevestig het dat die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) besluit het dat Suid-Afrika die Internasionale Strafhof moet verlaat, teruggekrabbel en gesê dit was ʼn “kommunikasiefout”.
50 jaar se vernuf, vernuwing van die selfoon
Wat belangrik is, is dat die kompakte ontwerp van dié foon tot vandag toe nog die standaard is wat foonvervaardigers volg.
Dié longprosedure ʼn eerste vir Afrika
Afrika se eerste endoskopiese longvolumevermindering-prosedure (ELVR) is onlangs by die Netcare Kuilsrivier-hospitaal in Kaapstad uitgevoer.
Voorsien vir jou kinders se toekoms
Die lewe is duur. Kinders is duur. Tersiêre onderrig is duur. Hoe maak jy voorsiening daarvoor? Leon-Ben Lamprecht werp lig.
Gedagte vir die dag: Wandel in geloof
Ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie. (1 Korintiërs 5:7)