Binne, buite, aanwas? Trou is nie net trou nie, in elk geval nie wat jou finansies betref nie, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Lees meerAlles deur die skrywer Leon-Ben Lamprecht
Waar is die kortpaaie na rykdom?
Hier is hoe jy nog steeds kan strewe na finansiële vooruitgang, al gaan dit swaar daarbuite, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Kom ons gesels oor beleggingsfondse
Het jy al ook gewonder hoe werk beleggingsfondse? Leon-Ben Lamprecht werp lig.
Beloon jouself
“Moet ek dan altyd alles wegsit vir eendag?” vra Leon-Ben Lamprecht.
Beskerm jou belangrikste bate
Weet jy wat jou belangrikste bate is, vra Leon-Ben Lamprecht.
Dekking vir gevreesde siekte help ook om gate te stop
Verskillende versekeraars noem dit verskillende goed, maar gevreesde siekte-dekking is van jou belangriker dekkings, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Laat dié dekking die gate toe stop
As jy al ooit moes eis van jou medies, weet jy daar is baie gevalle waar hulle nie alles dek nie. Dis hier waar gapingsdekking inkom, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Het ek regtig my mediese fonds nodig?
Mediese fondse is kompleks, maak nie saak hoe ons daarna kyk nie, maar dis ook nie heeltemal Grieks nie. Leon-Ben Lamprecht werp lig.
Begin hier met jou persoonlike finansies
Persoonlike finansies kan tegnies raak, ja, maar dit is ook eenvoudiger as wat jy dalk sou dink, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Die rente vreet steeds my sente
Die rentekoers is tans so hoog as wat Victor Matfield lank is. Maar daar is goed en sleg, skryf Leon-Ben Lamprecht.
‘Costa plenty’: Die waarheid van verskuilde kostes
Kyk maar uit vir weggesteekte kostes, waarsku Leon-Ben Lamprecht.
Huis, paleis, hok, pondok? Dalk, maar bowenal myne
Hoe spaar ʼn mens vir ʼn huisdeposito? Leon-Ben Lamprecht gee raad.
Voorsien vir jou kinders se toekoms
Die lewe is duur. Kinders is duur. Tersiêre onderrig is duur. Hoe maak jy voorsiening daarvoor? Leon-Ben Lamprecht werp lig.
ʼn Toebroodjiegenerasie: hoe om te beplan wanneer jy na almal moet omsien
Ons herbesoek laasmaand se tema: Hoe gemaak as jy na jou (skoon)ouers, en jouself, en jou kinders moet omsien? Uit die hoeveelheid terugvoer wat ons gekry het laas keer, sowel as die wydte van die onderwerp, het ons besluit om weer vandeesmaand te kyk aftreevoorsiening, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Help! Ek moet na my (skoon)ouers omsien
Hoe gemaak as jy na jou (skoon)ouers, en jouself, en jou kinders moet omsien? Leon-Ben Lamprecht gee riglyne.
Gaan kyk na die mier, spaarder
Aftrede ontsien min van ons. Hier is hoe jy voorsiening maak, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Begroot, dit bly die hoeksteen van persoonlike finansies
Wanneer ons finansies praat, kom alles terug na ʼn begroting toe, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Hoe om oor geld te dink (in teorie in elk geval)
“Money is a tool”, het Ayn Rand geskryf. Dis dalk meer kompleks, maar hoe jy oor geld dink, het wel ʼn invloed, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Laat jou geld vir jou werk – met die regte adviseur
Jou makelaar speel ’n rol in jou finansiële welstand. Hoe kies jy iemand? Leon-Ben Lamprecht skei koring en kaf.
As inflasie jou skop
Inflasie eet jou geld soos Malcolm Marx ʼn opponent in ʼn têkkel. Wat is dit? Wat kan jy daaraan doen?