“Jy kan absoluut geen aannames maak nie. Daar is ʼn groot gaping tussen ons kulture. Hulle sal enigiets wat jy doen op ʼn duisend maniere interpreteer en andersom.”
Lees meerAlles vir Woensdag 25 Januarie 2023
Een vas, twee vlug ná Witbank-sakeroof
Die verdagtes het daarin geslaag om te ontsnap, waarna een op pad na die wegkommotor aangekeer is.
SA vat hande met VSA om stropery te bekamp
In die Krugerwildtuin het die renosterbevolking die afgelope dekade en ʼn half drasties afgeneem weens stropery.
Fase 4 en 5 vir res van week
Fase 5 sal Donderdagoggend om 05:00 inskop en tot Saterdag om 05:00 voortduur.
R3 miljoen se koperkabels teruggevind
Een van die twee verdagtes wat in verband met die koperdiefstal in hegtenis geneem is, is ’n skrootmetaalhandelaar in Kimberley.
Tshwane wil kragskuld betaal (maar Eskom verwerp sy voorstelle)
Die Tshwane-metroraad sê sy finansiële span betrek Eskom deurentyd oor ʼn betalingsplan om sy agterstallige kragskuld van R1,4 miljard te vereffen.
Foto’s: Betogers vaar strate in oor beurtkrag
Soos ʼn see van blou het honderde DA-lede Woensdag die strate van Johannesburg ingevaar en na die hoofkantoor van die ANC opgeruk om teen die voortdurende beurtkrag te betoog.
Gedig: alle eindes is volkome
“Die roete deur die karoo is mooi name en skaars windpompe; toegeroesde plaashekke en brokkelende ysterkoppies.”
Sukses van omkeerplan by Fort Hare rede vir ‘terreurveldtog’
Die aanvalle is moontlik nou verbind met die “voortgesette, beduidende en vasbeslote opruimingsproses wat die bestuur ingestel het om wangedrag uit te roei”.
Kontaklose kaarttransaksies kraai koning
Dié bank sê ál minder van sy kliënte verkies om hul kaart en pinkode by ʼn kaartmasjien in te druk om ʼn betaling te maak.
Liggiefees skitter danksy weldaad
Sonder dié weldaad sou die fees nie plaasgevind het nie.
ToekomsVenster: Om ’n belofte te glo
Het jy al die belofte van die Here vir jou situasie en lewe kon onderskei midde ʼn veelheid van stemme, glo jy onwrikbaar dat God in staat is om dit in jou lewe te verwerklik en loof jy Hom reeds nog voordat dit ʼn werklikheid geword het?
Tropiese storm maak SA droër – kenner
Die tropiese storm wat tans deur die Mosambiekse kanaal beweeg, en dalk binnekort in ʼn orkaan kan omskakel, sal Suid-Afrika waarskynlik nie tref nie. Dit kan egter steeds plaaslike weerpatrone beïnvloed.
Wag in transitorooftog doodgeskiet
Nog twee mense is beseer en twee voertuie aan die brand gesteek.
Sukkel jy om te slaap? Loer bietjie na dié raad
ʼn Slaapkenner het wenke gedeel vir ʼn goeie nagrus en meen die sleutel is om jou beste slaaptyd te kry.
Video: Emfuleni-raadsaal geplunder oor onbetaalde salarisse
“Staaltafels, stoele en spieëls is in stukke gebreek en ysternaamplaatjies vernietig. Die deure van die raadsaal wat sowat 80 jaar oud is, is uit hul skarniere gebreek.”
Identiteitspolitiek – Oplossing of probleem?
Die ANC het dus heelwat krake wat net deur die rasgebaseerde identiteitspolitiek aanmekaar gehou word en uiteindelik sal die ANC verbrokkel en uitmekaarspat.
Japtrap-wenke vir ʼn gesellige tafel
ʼn Mooi gedekte tafel laat ʼn tuisgemaakte ete sommer lekkerder smaak.
Wiele2Wiele ry met VW Golf R
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen se bioniese Golf R en gesels oor Mercedes-Benz se elektriese motors.
Bieber verkoop musiekregte vir miljarde
ʼn Maatskappy besit nou die Kanadese popster se belang in sy treffers “Baby” en “Sorry”.