Wiele2Wiele ry met VW Golf R

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen se bioniese Golf R en gesels oor Mercedes-Benz se elektriese motors. Hulle gesels oor die verkoop van jou motor en plaas die kollig op Charan Moore, wat die Original by Motul motorfiets-kategorie by die 2023 Dakar-ren gewen het.

Ons ry met Volkswagen se bioniese Golf R en gesels oor Mercedes-Benz se elektriese motors. Ons praat kar-verkoop en waar jy nou die beste prys in die mark vir jou motor kan kry. Die kollig skyn dan op Charan Moore, wat sopas die Original by Motul motorfiets-kategorie by die 2023 Dakar-ren gewen het en Mercia Jansen van Motul praat saam. We drive Volkswagen's awesome Golf R and talk about Mercedes-Benz's electric cars. We talk about selling your car and where you can get the best price in the market right now. The spotlight then shines on Charan Moore, who just won the Original by Motul motorcycle category at the 2023 Dakar rally, and Motul's Mercia Jansen joins the conversation. Volkswagen #Golf8 #GolfR #performance Mercedes-Benz South Africa #EQ #EQRangegetWorth www.getworth.co.za #WePaytheBESTPriceSouthern Africa Dakar Group #DakarRally2023 #StephieVetterCharan Moore #CharanMoore #OriginalbyMotul #WINNER #2023DakarMotul Motul South Africa #MerciaJansen #PoweredbyMotul ???? #VolkswagenSA #MercedesBenzSA #getWorth #CharanMoore #SouthernAfricaDakarGroup #MotulMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, January 25, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.