“Kripto is besig om ʼn nuwe finansiële stelsel te skep en ons is verheug dat die voordele van hierdie nuwe stelsel ʼn positiewe bydrae sal lewer om hongersnood in Suid-Afrika hok te slaan.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 Desember 2022
Oud-Nazi-sekretaresse in Duitsland gevonnis
Die hof het bevind dat die 97-jarige voormalige sekretaresse medepligtig was aan die moord op meer as 10 000 mense.
Fase 6-beurtkrag is terug
Fase 6-beurtkrag sal Dinsdagaand toegepas word nadat verskeie opwekkingseenhede onklaar geraak het.
Wildtuinveldwagter ernstig deur olifant beseer
Een van die olifante het glo skielik omgedraai en die veldwagter aangeval.
Seun (14) sterf: ‘Hy het 100% gelewe’
Hoër Tegniese Skool (HTS) Middelburg het nou reeds twee leerders vandeesmaand aan die dood afgestaan.
Eerste banknote onthul met afbeelding van koning Charles lll
Die eerste muntstukke met die afbeelding van koning Charles is reeds vroeër vandeesmaand in gebruik geneem.
Venus wil weer in Melbourne skyn
Die 42-jarige Amerikaner het die uitnodiging aanvaar om deel van die Australiese Ope-aksie te wees.
Begroot, dit bly die hoeksteen van persoonlike finansies
Wanneer ons finansies praat, kom alles terug na ʼn begroting toe, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Minister moet dringend ingryp oor Intercape, sê hof
“Nie almal kan gekoop of geboelie word nie en daarom begin ons opstaan vir wat reg is en aanspreeklikheid eis van diegene in magsposisies.”
Matroos oorleef twee dae ná oorlogskip omslaan
Die liggame van vier matrose is egter ook Dinsdag in die Golf van Thailand gevind.
Handwerk: Gee jou Kerskrans ’n Skandinawiese kinkel
Maak dié oulike takbok van papier om as Kerskrans te gebruik en gee dit ʼn Skandinawiese kinkel deur dit met bloekomblare en kunsblomme te versier.
AfriForum se besoek aan VN werp vrugte af
Hierdie minagtende afwesigheid van die ANC-regering bewys hoekom dit belangrik is dat ʼn organisasie soos AfriForum moet opdaag en opstaan om minderhede se saak by die VN te stel.
Gabba-blad in die spervuur
Richie Richardson (wedstrydskeidsregter) het gesê dat die Brisbane-kolfblad nie vir ʼn regverdige stryd tussen bal en kolf gesorg het nie.
Duisende motoriste vas sedert begin van feestyd
Die oortredings sluit in dronkbestuur, oorskryding van die spoedgrens en bestuur sonder geldige rybewyse.
Polisiehoë sterf ná lang siekbed
“Hy was ’n man wat sy roeping verstaan het.”
NSRI waarsku teen trekstrome wat meeste lewens eis
Dit volg nadat drie mense, onder wie ’n tiener, die afgelope naweek dood is nadat ’n trekstroom die Noordstrand in Durban getref het.
Uitdrukking: Jou verkneukel in iets
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “jou verkneukel in of oor iets”.
Weinstein skuldig aan nóg ’n verkragting
Dié verkragting het ’n dekade gelede in ’n hotelkamer in Los Angeles gebeur.
Ouers terug in hof oor behandeling vir siek kleuter
Die Raad op Mediese Skemas het vroeër die maand beslis dat Medihelp nie vir klein Zachary de Wet se behandeling met Elaprase hoef te betaal nie.
Proteas, Aussies gaan hulde aan Warne bring
Die tweede toets tussen Suid-Afrika en Australië sal die eerste toets op die ikoniese Melbourne-krieketveld (MCG) wees sedert Shane Warne se dood.