Talle Hollywood-sterre het Donderdag hul skok en verontwaardiging uitgespreek ná Harvey Weinstein se skuldigbevinding aan seksmisdade tersyde gestel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harvey Weinstein"
Weinstein skuldig aan nóg ’n verkragting
Dié verkragting het ’n dekade gelede in ’n hotelkamer in Los Angeles gebeur.
$17 miljoen vir Weinstein-slagoffers
ʼn Uitbetaling van $17 miljoen (meer as R256 miljoen) is goedgekeur aan vroue wat die voormalige rolprentvervaardiger Harvey Weinstein beskuldig het van seksuele aanranding.
Weinstein na maksimumsekuriteit-gevangenis oorgeplaas
Harvey Weinstein is op sy 68ste verjaardag na ’n maksimumsekuriteitgevangenis oorgeplaas.
Weinstein gevonnis oor verkragting, seksuele aanranding
Die eens bekroonde Amerikaanse rolprentvervaardiger Harvey Weinstein (67) is Woensdag in ʼn hof in New York in die VSA gevonnis ná hy skuldig bevind is op aanklag van verkragting en seksuele aanranding.
Weinstein skuldig bevind op twee aanklagte
Die gewese rolprentvervaardiger is ná die uitspraak na ’n hospitaal geneem.
Harvey Weinstein: ‘Ek is onskuldig’
“Ons veg hierdie stryd een dag op ʼn slag – en vandag het ons hierdie rondte gewen.”
Rolprentmagnaat dok $1 m. op vir borgtog op seksaanklagte
Harvey Weinstein (66), die bekroonde Amerikaanse rolprentvervaardiger, is Vrydag ná maande se gegons in hegtenis geneem oor seksuele aanklagte wat Hollywood-sterre betrek.
Uma Thurman oor Weinstein, Tarantino
Die aktrise Uma Thurman het die Amerikaanse rolprentvervaardiger Harvey Weinstein van seksuele teistering beskuldig en verduidelik waarom sy haar vertroue in regisseur Quentin Tarantino verloor het.
Honderde bekendes meen ‘die tyd is verby’
ʼn Groep van meer as 300 bekendes, onder wie Reese Witherspoon, Sarah Jessica Parker, Blake Lively, Oprah Winfrey en Charlize Theron, meen ‘die tyd is verby’.
Nóg bekendes erken hul is seksueel geteister, -aangerand
Talle bekendes het vandeesweek hul stemme by bewerings van seksuele teistering en -aanranding gevoeg.
Harvey Weinstein ‘hét my verkrag,’ sê aktrise
Die aktrise het haar Vrydag tot sosiale media gewend om te sê dat sy deur die rolprentmagnaat verkrag én betaal is om stil te bly.
Bekendes praat ná bewerings teen rolprentmagnaat
“Die vroue wat oor hul aanranding gepraat het, is baie dapper. Ek kan ongelukkig nie sê ek is verbaas nie. Hierdie tipe kultuur het nog altyd bestaan. Baie mans in magsposisies het in die verlede daarmee weggekom.”