Dr Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdag bevestig die eerste gevalle van die nuwe koronavirus (Covid-19) is in die Vrystaat aangemeld.
Lees meerAlles vir Donderdag 19 Maart 2020
Prasa belowe gesigmaskers, handreinigers vir werknemers
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het onderneem om Donderdagaand gesigmaskers, handreinigers, lappies en handskoene by sy hoofkantoor in Johannesburg af te lewer in ʼn poging om die verspreiding van die nuwe koronavirus (Covid-19) te voorkom.
Rand West-munisipaliteit versoek om begraafplase te onderhou
Inwoners kan, weens die terrein se toestand, feitlik nie die grafte van hul geliefdes besoek nie.
Vakbonde, staat by kantelpunt in salarisstryd
Vakbonde en die staat is nou in die verwagte reusestryd gewikkel oor die minister van finansies, Tito Mboweni, se aankondiging in verlede maand se begrotingsrede dat staatsdienssalarisse se verhogings veel laer sal wees.
Maties bevestig personeellid het Covid-19
Die Universiteit Stellenbosch het sy eerste geval van ʼn personeellid wat positief getoets het vir die nuwe koronavirus (Covid-19).
Nog vyf jaar vir bek-en-klouseerfasiliteit
“ʼn Projek wat tussen drie tot vyf jaar moes klaar wees, sal nou 15 jaar duur om afgehandel te word.”
Groot daling in rentekoers aangekondig
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het Donderdag ʼn daling in die rentekoers aangekondig.
ToekomsVenster: Dit is eintlik heel eenvoudig
Kan jy jouself ʼn Suid-Afrika voorstel waar Deut.30:15-16 waar geword het?
Covid-19 kan dae lank op oppervlakke oorleef
Die badkamer en koffiemasjien by die werk hou die grootste risiko in. Só kan jy dit ontsmet.
SA gholfspeler toets positief vir Covid-19
Hy word tans onder mediese toesig en in isolasie by sy huis in Johannesburg behandel.
Regeringsgeboue vir kwarantyn geïdentifiseer
Die klem sal val op digbevolkte, armoedige gebiede waar dit moeilik of selfs onmoontlik is vir inwoners om self-isolasie toe te pas.
Video: Hoërskoolleerders raak kreatief met Covid-19-liedjie
“Ons het gedink die land het so iets nodig – vir die kinders deur die kinders.”
Covid-19: Gevalle styg tot 150
Vyf van dié gevalle is in Midstream in Pretoria aangemeld.
Rowers teiken verskeie winkelsentrums
In ʼn dramatiese rooftog het ʼn winkelbestuurder ʼn rower met sy voertuig omgery, waarna die rowers op hom losgebrand het.
SA se ekonomie in die ‘perfekte storm’ vasgevang
Twee ekonome van die NWU sê dat daar verwag kan word dat inflasie vandeesmaand verder sal styg, terwyl daar ook verwag word dat die produksiekoste as gevolg van die wêreldwye onsekerheid en voorsieningskanaalprobleme gaan styg.
Kommunistiese China het genies en nou is ons almal siek
Covid-19 het gewys hoe magtig China geword het, maar dit het gelyktydig ook getoon watter bedreiging sy politieke stelsel is.
Geliefde oudleraar, vrou op Bethal vermoor
ʼn Verbyganger het die voertuig verlate in ʼn veld sien staan.
Drafklub se vindingryke plan
Irene Ultra bly in die slag, maar organiseerders kom met slim plan vorendag sodat ’n medalje steeds op jou kan wag.
Resep: Lekker seekossous
Vinnig en maklik!
Taalgebruik: fonds of vonds
Maak seker jy weet wat die verskil is tussen “fonds” en “vonds”. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.