Sakeliga se jongste kwartaalverslag toon die regering leen 20c vir elke rand wat hy bestee.
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Februarie 2020
OBK verloor R1,1 miljard weens bankrot munisipaliteit
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het in 2010 altesaam R1,1 miljard aan die Madibeng-munisipaliteit geleen en die munisipaliteit het tot dusver geweier en is nie in staat om die geld terug te betaal nie.
Koperdiefstal is ekonomiese sabotasie, sê Mbalula
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Dinsdag in die parlement aangevoer koperdiewe moet van ekonomiese sabotasie aangekla word, en nie gewone diefstal nie.
Vermeende verkragter in vrou se bed betrap
ʼn Vrou het by haar bure gaan hulp soek toe haar vermeende verkragter in haar bed lê en snork het.
Tazné-saak: Man is 11 keer tevore vrygelaat
Die minister van gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap sê die plaaslike regering wil weet hoe die verdagte in Tazné van Wyk se moordsaak altesaam elf keer vantevore skuldig bevind en weer vrygelaat is.
ToekomsVenster: Suiwer die lug
Christene het nodig om Koninkryksmense te wees.
Gerrie Nel help NDBV om uitvoer van skape na Midde-Ooste te stuit
“Suid-Afrika moet standpunt inneem teen hierdie gruwelike en onnodige praktyk.”
Die wêreld in foto’s – 25 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vrou in apteek op Joubertina doodgesteek; ma beseer
Maritza van der Linde (43) is dood en haar 61-jarige ma is tydens die aanval etlike kere gesteek.
Mishandelde pitbull dolgelukkig by nuwe eienaar
“Hy is soos my skaduwee.”
Vrystaatse munisipaliteit versuim om salarisse te betaal
Onluste het verlede week begin opvlam toe dié Vrystaatse munisipaliteit versuim het om werknemers se salarisse te betaal.
Marion Holm rou en eerlik op KKNK-verhoog
“Hierdie produksie het geen foefies nie en geen spesiale naam nie. Dit is net Marion Holm, dit is net wie ek is.”
Egipte se Hosni Moebarak sterf
Die voormalige Egiptiese leier Hosni Moebarak is Dinsdag in die ouderdom van 91 dood. Moebarak was byna 30 jaar lank simbool van bestendigheid in die…
Bejaarde buite Fochville vermoor; 3 reeds vas
Die bejaarde vrou se liggaam is versteek onder ʼn hoop klere in die eetkamer van haar huis aangetref.
Kyk: Affies-blitse laat nasionale skole-aflosrekord spat
Rekordbrekers praat: “Ons sal vriende bly en ons wil ook eendag as ’n oudskolier-aflosspan daardie jaar se Witblitse aanvat.”
Staptoere nooi jongmense uit om Afrikanergeskiedenis te leer
Al drie toere is deel van AfriForum Jeug se veldtog om jongmense se leierskap, kennis en vaardighede te ontwikkel en hulle aan te moedig om ’n verskil in hul gemeenskap te maak.
Vermiste hond meld self by die polisie aan
ʼn Hond het self by die polisie aangemeld toe hy verdwaal het.
Grafieke: Aanwyser van begrotingsdruk voor begrotingsrede
In aanloop tot die Februarie 2020-begrotingstoespraak bekyk ons ’n bywerking van ETM Macro Advisors se aanwyser van druk op die nasionale begroting. Dié aanwysers van begrotingsdruk, soos aangedui in die volgende grafiek, het sedert middel 2018 skerp gestyg.
Kook in kwarantyn: SA’ners in China vertel
ʼn Jonggetroude paartjie van Suid-Afrika skryf oor die struweling wat mense buite China nie in die nuus sien nie: kosvoorraad. Kry ook hier hul resep vir bobotie met Chinese kinkel!
Klein maar getrein
Die ritgehalte is heel in die kol vir dié grootte buksie, skryf Brendon Staniforth.