ʼn Man van Mosambiek is gevonnis op aanklag dat hy koperkabel van Telkom, ter waarde van ongeveer R100 000, gesteel het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "koperdiefstal"
Eskom-werker en makker vas oor ‘gesteelde’ koperkabels
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat een van die verdagtes by Eskom werk en na bewering koperkabels gesteel en verkoop het.
Groot soektog na mans wat koperkabels steel
Die groep mans het ‘n onderneming in in Almaweg in Welkom beroof.
Koperdiefstal is ekonomiese sabotasie, sê Mbalula
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Dinsdag in die parlement aangevoer koperdiewe moet van ekonomiese sabotasie aangekla word, en nie gewone diefstal nie.
Polisie slaan toe op bakkie met R400 000 se koperkabels
’n Verdagte is vas en drie van sy makkers steeds soek nadat hulle met ’n vrag koperkabels betrap is.
4 ‘koperkabeldiewe’ op heterdaad betrap
Die polisie het op 41 m se koperkabel asook ʼn verlengkoord, ʼn battery en ʼn elektroniese motor beslag gelê.
Tien eindelik vas oor koperkabeldiefstal
Owerhede het twee jaar lank na die verdagtes gesoek as deel van ʼn operasie om koperkabeldiefstal hok te slaan.
Koperdiefstal neem effens af in November
Die koste van koperdiefstal het in November tot R13 miljoen gedaal, volgens die SA Kamer van Handel en Nywerheid se koperdiefstalbarometer.
Polisieman, vier ander in hof oor koperdiefstal
‘n Polisiebeampte en vier ander mense het Maandag in die Phalaborwa-landdroshof in Limpopo verskyn op aanklagte wat met koperdiefstal verband hou.
Munisipale werkers vas oor kabeldiefstal
Die polisie in Kimberley het Dinsdag drie werknemers van die Sol Plaatje-munisipaliteit in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik kragkabels in die dorp gesteel het.
Inwoners vermoor vermeende koperdief
ʼn Man is in Kagiso aan die Wes-Rand doodgeslaan nadat hy glo koperpype gesteel het