Die Gautengse gesondheidsdepartement het ontken dat pasiënte by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal nie kos het om te eet nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chris Hani-Baragwanath-hospitaal"
Situasie by Bara-hospitaal al erger
“Nie net word die waardigheid en gesondheid van die pasiënte ernstig aangetas nie, maar die welstand van die hospitaalpersoneel moet ook aandag kry.”
Hospitaalpersoneel kry omgeegeskenkies
Talle plaaslike organisasies het te midde van die piek van die tweede Covid-19-pandemiegolf in Suid-Afrika ingespring om vir gesondheidswerkers te wys hulle waardeer en ondersteun hulle in dié moeilike tyd.
Nuwejaarsdag: Geen traumagevalle by Chris Hani vir eerste keer ooit
Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto het vir die eerste keer in dié hospitaal se geskiedenis op Nuwejaarsdag tot dusver nog nie ’n enkele pasiënt by sy trauma-eenheid behandel nie.
Wapens, ammunisie by hospitaal gevind
Veiligheidswagte was vroegoggend besig met hul rondes by die hospitaal toe hulle in onbewoonde dokterskwartiere op die vuurwapens en ammunisie afgekom het.
Nie een Gautengse hospitaal voldoen aan veiligheidsvereistes
Nie een van dié hospitale sal deel kan vorm van die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering nie.
Meer as 80 000 deur dié hospitaal se ongevalle hanteer
“Hierdie syfers kan vergelyk word met beserings in ʼn oorlogsone.”
Pasgebore baba gevind
Die pasgebore baba wat Donderdag uit die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto in Johannesburg gesteel is, is Vrydagoggend gevind.
Pasgebore baba by hospitaal gesteel
Beeldmateriaal van kringtelevisiekameras by die hospitaal wys hoe ʼn vrou gistermiddag gedurende besoektyd in die hospitaal rondgedwaal het.
Weggooi van ou hospitaalbeddens ‘swak beplanning’
“Daar is beslis ʼn tekort aan beddens in sommige hospitale oor die hele land, maar die ou beddens by Chris Hani-Baragwanath-hospitaal kan nie aan daardie behoefte voldoen nie,” het die departement van gesondheid gesê.
Beddens buite staatshospitaal ‘onveilig vir pasiënte’
Die verbyganger het gesê hy skat daar staan nagenoeg 3 000 beddens buite die hospitaal rond.
Video: Departement ondersoek beddens ‘buite staatshospitaal’
Op ʼn video wat versprei word kan gesien word hoe die beddens buite lê en verweer. “So ver as wat die oog kan sien, is dit net hospitaalbeddens wat absoluut niks makeer nie,” sê ʼn persoon in die video.