“Hulle was altyd saam.”
Lees meerAlles vir Saterdag 24 Desember 2022
‘Toneel soos oorlogsone’
Vier lede van een familie het in Saterdag se ontploffing in Boksburg omgekom.
Die seuntjie wat kaalvoet deur ʼn oorlog gestap het
Die afgelope tyd help die verhaal van ʼn kaalvoetseuntjie uit die Anglo-Boereoorlog my om koers te hou deur die warboel van negatiewe nuusgebeure.
Luister: Franco Prinsloo se musiekstories raak harte aan
“Dié grootste sukses wat jy as musikant kan bereik, is egter wanneer jy iemand se hart by ʼn konsert aanraak.”
Geen beurtkrag op Kersdag
Beurtkrag sal Sondag om 05:00 opgeskort word. “Maar gebruik krag spaarsaming,” pleit Eskom.
Opwaartse gekronkel teen die sneeubedekte hange van Tignes, Frankryk
Die beste ding van ʼn Club Med-vakansie is dat daar eenvoudig niks is waaroor jy jouself moet bekommer nie.
Tiener se aanlyn winkel vat hande met gemeenskap
Die 16-jarige Wedrich benadruk dat HandeVat nie net ʼn gewone aanlyn winkel is nie. “Ons doen wat ons naam sê, ons vat hande met mense wat nie so bevoorreg is om hul eie platforms of winkels te hê nie.
Boksburg: Dodetal styg tot 10, bestuurder leef
Verskeie naasbestaandes het hulle sedertdien na die toneel gehaas om na hul geliefdes te soek.
Duisende beelde, gedenkplate, monumente geplunder
Die vernietiging van erfenis het in 2022 hoogty gevier, sê die FAK.
Anrich wil Aussies weer bombardeer
“Niemand hou daarvan wanneer die bal verby jou ore fluit nie. Ons moet nou weer net so gefokus wees.”
Hospitaalpersoneel vermoedelik verantwoordelik vir gesteelde pype
Daar bestaan ’n “sterk vermoede” dat personeel van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto moontlik betrokke is by die onlangse steel van koperpype by die hospitaal.
Minstens 8 dood ná tenkwa ontplof
Ses brandbestryders en talle omstanders is tydens die ontploffing ernstig beseer.
Stormers se krismiskous bult ná topsege
Daar is tans min dinge so mooi in Suid-Afrikaanse rugby soos die Stormers-agterlyn op volle vaart.
Europese rugby: Ulster glip by die agterdeur in
Die Verenigde Rugbykampioenskap is reeds by die halfpadmerk en dit stuur weer op ʼn tweestryd tussen spanne van Ierland en Suid-Afrika af.
Bomsikloon tref VSA
Dit sneeu selfs in subtropiese noordelike Florida.
Perdry sit leervaardighede op ’n galop
Perdry is een van die doeltreffendste en prettigste maniere om nie net leeruitdagings nie, maar ook sielkundige probleme te pak.
So vier ‘Welvaartskeppers’ se Botha-broers hul Kersfees
Maroela Media het met Geo en PJ Botha van “Welvaartskeppers” gesels om te hoor hoe hulle Kersfees vier en wat 2023 vir hulle inhou.
Video: Tenkwa ontplof in Boksburg
“In hierdie stadium kan ons bevestig dat daar verskeie mense met kritieke beserings en verskeie sterfgevalle is.”
Feestyd-oordenking: God weet van jou
“God self het gesê: ‘Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie (Hebreërs13:5, 1983-vertaling)’.”
Hierdie sterre het nou sterre
Dié sterre het vanjaar hul eie ster op hierdie ikoniese roete gekry.