Minstens 17 boere het die negatiewe impak van dié brande eerstehands beleef.
Lees meerAlles vir Donderdag 1 September 2022
Departement dalk hof toe gesleep namens tehuis vir gestremdes
Die staat weier al vir die afgelope 14 jaar om die subsidiebedrag vir Sunfield Home, ’n tehuis vir fisieke en verstandelik gestremde persone, te verhoog.
Reeksverkragter sal lank sit
“Hy is ʼn individu sonder enige berou en het geen agting vir vroue of kinders nie.”
Gesteelde diesel op kleinhoewe gevind
Diesel, ter waarde van net meer as R1,7 miljoen wat oor die naweek in Nigel gesteel is, is teruggevind.
Kleuter sterf toe yslike haelkorrel haar tref
“Dit het slegs vir 10 minute gehael, maar dit was 10 minute van angs.”
ToekomsVenster: ’n Klub vir ware here
Vaders moet hul seuns leer om vroue te respekteer. Seuns moet teenoor vroue optree soos hul pa teenoor hulle ma optree. Manne, ons moet ons getuienis wat hierdie saak betref, helder en duidelik laat hoor.
Hof stuit Shell se eksplorasieregte
Die hof het bevind die aanvanklike proses wat die minister van minerale bronne en energie gevolg het om die regte toe te staan, nie deur ʼn billike proses voorafgegaan is nie.
Munisipaliteite in krisis – Ramaphosa
“Die toename in diensleweringsbetogings, waarvan baie gewelddadig word, is ’n barometer van openbare ontevredenheid oor dienste wat nie gelewer word nie.”
Dís hoe jy asmasnellers vermy
Asma beïnvloed meer as 300 miljoen mense wêreldwyd en is een van die kroniese siektes wat die meeste onder mense gediagnoseer word.
Moord steeds bron van kommer in Gauteng
Transitorooftogte het ook met ’n skrikwekkende 50% toegeneem in Gauteng.
Buurtwag weer plaasaanvallers af
Die groep mans het by drie plekke in die omgewing probeer inbreek.
Reinach kan vir broodnodige vonk sorg
Wanneer ’n mens “Cobus Reinach” op Google insleutel, gooi die internet-soekenjin onmiddellik woorde soos ‘fast’ en ‘tries’ uit.
Player vaar uit teen LIV-reeks
Europa se gholfbaas het spelers van die Saoedi-Arabies gefinansierde reeks boonop versoek om nie aanstaande week logo’s van die LIV-reeks op hul klere te dra nie.
Resep: Varktjops met pynappelblatjangsous
Sit ʼn bietjie oemf in jou volgende bord kos met dié geurige varktjops.
Video: ʼn ‘Ontploffing’ van die noorderlig in Alaska
Die aurora is op baie mense se wenslys van verskynsels wat hulle graag in hulle lewens wil beleef.
Foto’s: VSA-oorlogskip maak Kaapse draai
“Die Verenigde State sien baie duidelik die reeks belange en waardes wat ons met Suid-Afrika en die SANW deel.”
Eskom wil Tshwane steeds in donker dompel
Die kragvoorsiener sê hy oorweeg dit steeds om die metro se krag af te sny om betaling van die uitstaande bedrag wat Tshwane vir krag skuld, te verseker.
Vuiste klap ná rugbywedstryd tussen o. 15’s
Die eindfluitjie het skaars geblaas toe ʼn geveg tussen die o. 15-rugbyspanne van Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Middelburg uitgebreek het.
Rennie se snoeiskêr veilig weggebêre
Volgens die Wallabies-afrigter is sy span se fokus nog 100% op die Springbokwedstryd; selfs met die Bledisloebeker-kragmetings wat teen die All Blacks wink.
Vlieg was SA’ner in Namibië se passie
Nicole Mienie het in die Klein-Karoo grootgeword, maar Namibië het haar na aan die hart gelê.