Ace Magashule, die sekretaris-generaal van die ANC, het gesê die topses van die ANC het Maandag met oudpres. Jacob Zuma vergader.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Maart 2021
MRK kry klagtes oor NSFAS
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het verskeie klagtes van voornemende TVET-kollege en universiteitstudente ontvang oor die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS).
50 aanrandingsake geskrap oor polisie se ‘onbekwaamheid’
Die eenheid berig oor sake wat van die hofrol verwyder word weens onbekwaamheid deur die polisie om seker te maak dat dié sake weer op die hofrol geplaas word en die nodige dissiplinêre stappe gedoen kan word.
Pta-aanleg van verwoestende brand gered
Stad Tshwane se brandbestryders het ʼn aanleg in Pretoria, waar elektriese transformators vervaardig word, van algehele verwoesting gered.
Twee beseer in skietery in Randburg
Twee mans is Maandagoggend beseer tydens ʼn skietvoorval in Windsor, Randburg in Gauteng.
Gupta-vriend Brian Molefe kry swaar by Zondo-kommissie
Die voormalige hoof van Eskom en Transnet tydens die staatskapingsperiode, Brian Molefe, het Maandag bloed gesweet en ‘n paar keer sy humeur verloor tydens kruisondervraging voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.
Twee vas oor kitsbank-ontploffing
ʼn Middeljarige man, wat by die kitsbank was toe die ontploffing plaasgevind het, is in die maag geskiet.
Verwoesting ná ontploffings by militêre basis
Die ontploffings by die Nkoa Ntoma- militêre basis kan moontlik aan nalatigheid toegeskryf word.
US-koshuisstudente gemaan oor Afrikaans
Die inwoners van twee dameskoshuise word glo gevra om gedurende verwelkomingsweek slegs Engels te praat, selfs al is almal teenwoordig Afrikaans.
Covid-19 eis oud-Grey-leerder ná koma
“Hy het so hard probeer om teen die virus te baklei, maar ek kon sien dat hy moeg is.”
Gemartelde babahondjie kry nuwe huis
Die ses maande oue Kiara is erg gemartel deur ʼn groep seuns in ʼn nedersetting buite Bloemfontein.
DA nou MRK toe oor afsetting van boer
Die departement het Cloete van die plaas afgesit om dit aan MK-veterane te oorhandig.
Minister gee duidelikheid oor NSFAS-betalings
Dié blye nuus is Maandag deur dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, aangekondig.
ToekomsVenster: Die nuwe dag roep
Dankie Here vir ʼn nuwe dag.
Entstof vir snotsiekte binnekort ‘n werklikheid
Dié entstof is die eerste van sy soort ter wêreld en daar word gehoop dat dit vee teen dié gevreesde siekte sal beskerm.
Ape kry Covid-19-inenting
Een van die orangoetangs wat ingeënt is, het reeds in 1994 mediese geskiedenis gemaak toe sy die eerste primaat geword het om ʼn opehartoperasie te ondergaan.
Meer buitelandse investering noodsaaklik vir SA
Pragmatisme verg ook ʼn afskaling van die ANC-regering se ideologiese verknogtheid aan kommunisme en hul verwante negativisme jeens die vryemarkekonomie.
Kyk: Betogers keer Lydenburg op sy kop
Betogers het buitebande gebrand, klippe na die polisie gegooi en selfs ʼn nabygeleë vulstasie geplunder.
Hospitaalpersoneel kry omgeegeskenkies
Talle plaaslike organisasies het te midde van die piek van die tweede Covid-19-pandemiegolf in Suid-Afrika ingespring om vir gesondheidswerkers te wys hulle waardeer en ondersteun hulle in dié moeilike tyd.
Nuuskommentaar: In die era van kansellasiekultuur
Politieke korrektheid en kansellasiekultuur is daarop geskoei dat vryheid van spraak, assosiasie en selfs geloof maklik ingeboet kan word om ʼn sekere doel te bereik.