“Ek sou graag wou sien wat die persoon se reaksie was toe dit afgelewer is!”
Alles vir Maandag 8 Maart 2021
‘Kaper’ doodgeskiet tydens jaagtog
’n Beampte van ’n voertuigopsporingsmaatskappy is ernstig gewond tydens die jaagtog.
Koeberg se sirene binnekort getoets
Die sirene sal tot hiér gehoor kan word.
Ontevrede ouers sluit Pretoriase laerskool
Die polisie moes ook ingryp toe ontevrede gemeenskapslede slaags raak met lede van ’n jeugbeweging voor die skoolhekke.
Hoërskool Centurion spog met top-matriekuitslae
Hoërskool Centurion spog met sy uitslae vir die matriekklas van 2020.
Oos-Kaapse polisie se vlerke geknip
“Misdadigers moet in vrees lewe vir die geluid van helikopters wat oorhoofs vlieg, maar dit is egter nie die geval in dié provinsie nie.”
Adam Tas gee lewe aan nuwe Voortrekkerlied
“Die lied bevestig die Voortrekkers se geloofsgrondslag, maar ook die Voortrekkerkarakter soos integriteit – ’n Voortrekker se woord is sy eer.”
Tjoppie-boeke: Die muskiet, Tjoppie se verjaardag
Tjoppie se prettige, kleurryke avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. Dit is geskik vir kinders nul tot ses jaar.
Jong man vermis in see by Diasstrand
’n Soektog deur die polisie se duikeenheid gaan onverpoos voort.
Woord: plets
Ken jy die woord “plets”?
Fiësta-toekennings: Jong kunstenaars, legendes vereer
“Aan elke kunstenaar: mag julle, soos dikwels vantevore ná ʼn wêreldkrisis, leiding neem en deur julle werk gehore vertroos en verkwik.”
Stapper ernstig beseer op berg
Die vrou het glo op ʼn rots gegly en geval.
‘Polisiebeamptes’ gevonnis ná plaasaanval
Die plaasaanvallers het hulle destyds as beamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en sy reserwediens voorgedoen.
Sewe ontsnap uit polisieaanhouding
Die verdagtes is aanvanklik in hegtenis geneem vir verskeie oortredings, waaronder roof, verkragting en diefstal.
Resep: Ouma Hentie se Hotom
Maroela Media-leser Faan Smit sê sy ouma Hentie het hulle op koue reënerige dae met hotom bederf.
’n Rekord vir 21-jarige Wolvaardt
Sy word die jongste Suid-Afrikaner om 2 000 lopies in eendagkrieket te slaan.
MRK-klag kom oor DNS-agterstand
Die agterstand lei onder meer daartoe dat gesinne soms tot twee jaar moet wag om hul geliefdes wat die slagoffer van misdaad was te begrawe.
Harry, Meghan se onderhoud: Selfdoodgedagtes, rassisme geopper
Prins Harry het tydens die onderhoud meer lig gewerp op sy verhouding met sy pa en broer.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand bevestig dat 1 521 068 bevestigde Covid-19-gevalle al in die land aangemeld is.
Gedagte vir die dag: Oorgeërf of self verwerf?
Ouers mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle kinders nie en kinders mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle ouers nie. Wie die doodstraf moet kry, kry dit net vir sy eie misdade. (Deuteronomium 24:16)