Meer as 60 mense het vandag by die hof op Ficksburg opgedaag ter ondersteuning van Sorour se familie.
Lees meerAlles vir Donderdag 20 April 2023
Veiligheidswag fnuik diefstal by Spar
Twee mans het die veiligheidswag van ’n Spar byna die helfte van die vrag kruideniersware se waarde aangebied om dit uit die winkel se stoorkamer te steel.
Wêreld se grootste vuurpyl ontplof kort ná lansering
Die reusagtige vuurpyl genaamd Starship is uiteindelik Donderdagmiddag van SpaceX se platform in die Amerikaanse deelstaat Texas gelanseer, net om minute later te ontplof.
Seuntjies in Soweto grusaam vermoor
“Dit kan nie wees dat niemand iets gesien of gehoor het nie.”
ToekomsVenster: Verleentheid en geleentheid
Iemand het gesê dat wanneer die wêreld op sy donkerste is, die lig van die Evangelie op sy helderste kan skyn.
Veiligheidswag maak alarm oor pasgebore baba
Gesondheidswerkers by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal het Dinsdag ʼn 35-jarige ma uit die hospitaal ontslaan, min wetende dat hulle die verkeerde baba saam met haar huis toe stuur.
SEB-reëls pootjie steeds Musk se Starlink in SA
Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie het opnuut, en in geen onsekere terme nie, gesê dat Elon Musk se Starlink-internetdiens slegs in Suid-Afrika beskikbaar gemaak sal word as die maatskappy aan die nodige SEB-vereistes voldoen.
Groot opknappingswerk in Krugerwildtuin vorder goed
Herstelwerk en opknappings aan die uitkykdek by die Skukuza-kamp, wat vroeër deur termiete geraak is, is reeds afgehandel en oopgestel.
Matfield kies sy breier-gunstelinge
Intussen het Bryan Habana gesê dat dit “interessant” sal wees om te sien op wie SA Rugby uiteindelik besluit om Jacques Nienaber se skoene as Springbok-afrigter vol te staan.
Ducati Supersport 950 – Een jaar van eienaarskap
Elke motorfietsryer het ’n idee van sy of haar droomfiets êrens in die agterkop. Myne was nog altyd tussen die Ducati Multistrada 950 en die Ducati Supersport.
Kyk: Spookagtige dagligdonkerte toe maan die son verduister
Baie mense raak verslaaf aan daai minute of so se spookagtige bonatuurlikheid en reis die wêreld vol om sonsverduisterings te sien.
Vlugtelinge voor VN-kantoor in Pta se dae getel
Die Verenigde Nasies se hoëkommissariaat vir vlugtelinge sê die 33 gesinne se uitsetting is onvermydelik.
Luister: Dié mense gaan spring vir liefdadigheid
Die springers gaan elkeen 10 kilometer op klein trampoliens ten bate van die jong meisies en vroue in hul omgewings deurbring.
Koning Kallis verwelkom ‘klein prinses’
Die voormalige krieketspeler Jacques Kallis sê sy dogtertjie het hom reeds om haar pinkie gedraai.
Kyk: Sweminstrukteur red vrou toe see haar meesleur
“Dit het gelyk asof die vrou in die seestroom vasgevang was; hoewel sy strand toe probeer swem het, kon sy nie uit die stroom kom nie.”
Melanie J glo ‘twee is beter as een’
In ’n klein Skotse dorpie, net buite Edinburgh, hoop Melanie J om haar liefde en passie vir Afrikaanse Christelike musiek met plaaslike inwoners en toeriste te deel.
Rafa sê ook nee vir Madrid
“Ek sal ongelukkig nie in Madrid kan speel nie. Ek het nog nie volkome van die besering herstel nie.”
Moeë ouers dog hulle moet vir baba ysblokkies gee
“As ʼn ouer kan ek met veiligheid sê hierdie gaan net een van baie foute wees wat julle maak. Gelukkig is hierdie een skadeloos en snaaks!”
Bulls wil nog ʼn slag teen Leinster slaan
“Leinster is ʼn uitstekende span en dit maak nie eintlik saak wie in hul opdrafspan is nie; ons sal ons beste gee om die verlangde uitslag te bewerkstellig.”
Ramaphosa traag om Eskom-korrupsie te pak
Die DA sê pres. Cyril Ramaphosa het nie net mense se pleidooi om van korrupsie by Eskom ontslae te raak en die beurtkragkrisis op te los geïgnoreer nie, hy het ook aan die ganse land bewys dat hy nie in staat is om sy party en regering skoon te maak nie.