“Ons kan nie toelaat dat vertroue in roetine-inentings nog ʼn slagoffer van die pandemie word nie.”
Alles vir Donderdag 20 April 2023
Dreigende krisis weens besnoeiing van maatskaplike toelaes
Hannes Noëth, hoof van Solidariteit Helpende Hand, het in ʼn brief aan die minister van maatskaplike ontwikkeling sy kommer oor die situasie te kenne gegee en sê die organisasie sal nie skroom om regstappe daaroor te doen nie.
Ekonomie Minuut: Inflasie styg weer, te danke aan beurtkrag!
Maartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%.
Podlitiek: G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie
Duitsland se besluit om hul kernkragstasies af te skakel kan dalk langtermyngevolge hê, meen Ernst, en Paul wonder waarom Suid-Afrika nie na die G7-beraad genooi is nie.
Twee keer lewenslank vir moord op boer, plaaswerker
Kapt. Dana Smith het ywerig aan die saak gewerk om te verseker dat die verdagte lewenslank opgesluit word.
Oorlogpraatjies laat Warren Buffett aandele verkoop
Die spanning tussen Amerika en China is nie nuwe nuus nie, maar die skielike verkoop van so groot aandeel in so ʼn betroubare internasionale maatskappy dui daarop dat die geopolitieke spanning selfs meer ernstig is as wat mens sou dink.
Atlete laat waai in Germiston
Sterre soos Ferdinand Omanyala, Eckhart Potgieter, Zenéy van der Walt, Leandri Geel en Marioné Fourie het weer die septer in hul verskillende items geswaai.
Pa gesoek ná moord op ma, baba
Bure het op die ma en drie maande oue baba se liggame afgekom.
Afristay is die beste plek om jou vakansieakkommodasie te bespreek
Afristay se sukses is te danke aan die proses wat dit vir reisigers maklik maak om verblyf te bespreek.
Aanslag teen Christelike Westerse kultuur: bangmakery of werklikheid?
Die eerste strategie van die vyand van God se Koninkryk, is Sekularisme.
Resep: Toevoupakkies met kerriegroente en lensies
Dié toevoupakkie sal die perfekte aandete vir jou en jou gesin wees.
In stryd om Taiwan, Oekraïne en globale mag sit China die Weste ore aan
Terwyl president Xi tans met geduld, ʼn slim strategie en volledige beheer oor die hefbome van mag in China sy land se globale rol voortdurend kan uitbrei en versterk, sit die Weste met ondergemiddelde leiers.
Djokovic, Tsitsipas wen hul kleibaanwedstryde
“Dit was seker die stadigste baan waarop ek nog ooit gespeel het en ek het gesukkel om die toestande baas te raak.”
Taalgebruik: klant, kliënt
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “klant” en “kliënt”.
Man op N1 doodgeskiet; broer gewond
Terwyl die broers hul motorbande omgeruil het, het ’n groep mans uit die veld te voorskyn gekom en die broers begin beledig. Hulle het daarna op hulle begin skiet.
Nuwe paddaspesie in Madagaskar na NWU-prof vernoem
“Ek is dankbaar om erkenning te kry vir my werk in Madagaskar deurdat ʼn gewerwelde dier na my vernoem is,” sê prof. Louis du Preez, professor in dierkunde aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU).
Voortrekkerbegraafplaas trek nuwe baadjie aan
Die Voortrekkerbegraafplaas in Vereeniging, waar die kommandant van die Slag van Bloedrivier ter ruste gelê is, is deur die FAK en lede van die publiek opgeknap en skoongemaak.
Drie poskantoorwerkers doodgeskiet
Die verdagtes het na bewering op ’n wit Ford Ranger-bakkie, waarin die drie poskantoorwerknemers was, losgebrand.
Gedagte vir die dag: Hoe lief het jy Hom?
Toe die Fariseër wat Jesus genooi het, dit sien, sê hy by homself: Hy, as Hy ’n profeet was, sou geweet het wie en watter soort vrou dit is wat Hom aanraak; want sy is ’n sondares. (Lukas 7:39)