Ekonomie Minuut: Inflasie styg weer, te danke aan beurtkrag!

Maartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%. Dit is nie ʼn groot styging vanaf die 7% in Februariemaand nie, maar dit is die tweede maand in ʼn ry wat die koers in die verkeerde rigting beweeg.

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

De Bok ·

Ek was glad nie verbaas nie. Suid Afrika se ekonomie de-industrialiseer stadig maar seker. Pryse gaan nog styg

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.