Die Sharks en Stormers het op Kingspark steeds met die nodige durf, passie en ondernemingsgees gespeel, so al asof hulle nie bewus van die besluit om die Superreeks onbepaald uit te stel nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Maart 2020
Koronavirus: Talle nuwe gevalle in SA aangemeld
In die lig van die toename in die gevalle het pres. Cyril Ramaphosa ʼn dringende kabinetsvergadering vir Sondag belê.
Koronavirus: KKNK gaan nie voort nie
Die KKNK het reeds die afgelope 25 jaar ’n groot finansiële en sosiale impak op die Oudtshoorn-gemeenskap.
Boek: Lea lief honde: Hik, Hik, Hoera!
Gaan Lea en haar maats betyds die diere van die booswigte kan red?
Cannabis-olie: Onnodig die slegte seun van natuurlike medikasie
“CBD is net ʼn deel van die cannabis-plant se samestelling. Dit is glad nie verslawend nie en kan jou nie ‘hoog’ laat voel nie.”
Video: Slegs gesange weerklink in Italië se strate
“In Siena, waar ek woon, bly mens by die huis, maar mens sing saam asof mens op straat is.”
Superrugby: Bulls rooi van die blapse teen die Reds
Die Bulls het onlangs diep selfondersoek gedoen nadat hulle teen die Blues verloor het. Die spelers het verantwoordelikheid aanvaar, hulself reggeruk en die Highlanders verlede Saterdag ore aangesit. Hulle het wonderlik teen die Reds vir 20 minute vertoon, maar toe skandes in die res van die wedstryd gemaak.
Beurtkrag: Eskom skaal af na fase 1
Eskom het Saterdag bekend gemaak fase 1-beurtkrag word van 12:00 – 23:00 toegepas.
Steeds geen teken van vermiste vrou ná drie jaar
“Wanneer ek bid, vra ek die Here om haar te beskerm en haar veilig te hou as sy nog leef.”
Pensioenaris in dam gegooi ná verkragting
ʼn 27-jarige man is in Delmas, Mpumalanga in hegtenis geneem op aanklag dat hy ʼn 68-jarige vrou verkrag en haar toe in ʼn dam gegooi het.
Swaziland bevestig eerste Covid-19-geval
eSwatini (Swaziland) het sy eerste geval van die nuwe koronavirus (Covid-19) bevestig, aldus die land se ministerie van gesondheid.
Zuma wou hê Montana moes by Prasa aanbly
Molefe het gesê hy was geskok oor die vlak van poging tot inmenging deur uitvoerende lede.
Mans vas oor diefstal van batterye uit selfoontoring
Twee persone is in hegtenis geneem in verband met die diefstal van batterye uit ʼn selfoontoring in Macassar in die Wes-Kaap.
Vervalste goedere van R26 miljoen gevind
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het beslag gelê op vervalste goedere ter waarde van ongeveer R26 miljoen en meer as R400 000 kontant tydens ʼn operasie in die Johannesburgse middestad.
Polisiekonstabel en vriend in Wes-Kaap doodgeskiet
ʼn Polisiekonstabel en een van sy vriende is Donderdagaand doodgeskiet in Bardale, Mfuleni, ʼn informele nedersetting in Kaapstad.
Vermeende dwelmmuil by OR Tambo aangekeer
Wynand Harmse (51) het in die landdroshof in Kempton Park verskyn ná hy glo met kokaïen betrap is by die OR Tambo- internasionale lughawe, op pad na Hongkong.
Ag nee man, Lions!
Kom ons stel die Lions se vertoning in persfektief: As hul verdedigers buite ’n gimnasium in Bethal gestap het, sou hulle waarskynlik die boef misgetêkkel het.
Meesters en Cape Epic óók weens virus afgelas
“Solank dit net ‘uitgestel’ is, sal die spelers hul vertroue in daardie woord plaas.”
Zuma weer onsuksesvol om korrupsieklagte teen te staan
Dit beteken dat Zuma weer in Mei in die hof in Pietermaritzburg moet verskyn.
Babadogtertjie verlate in die bosse gevind
ʼn Pasgebore babadogtertjie is Vrydagmiddag verlate gevind in die bosse in Fairland, Gauteng.