Die twee seuns het in ’n hewige argument oor die speletjie betrokke geraak en die jonger seun is huis toe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Odendaalsrus"
Vrystaatse gesin veilig
“Nadat hulle vermis geraak het, het ons onverpoos na hulle gesoek. Ek kon nie ophou soek nie.”
Vrystaatse gesin ‘verdwyn’ spoorloos
Die gesin het amper ʼn week gelede laas met enige iemand kontak gehad.
Odendaalsrus: Egpaar het na plaas omgesien toe aanvallers toeslaan
Mark Regal en een van die aanvallers is gedurende die aanval doodgeskiet.
Skok, woede na nóg ʼn Vrystaatse plaasmoord
Die boer se vrou het glo een van die aanvallers doodgeskiet.
‘Stoute van Alles’-bendelede swaar gestraf ná moord, verkragting
Een van die verdagtes se ma’s het die bloedvlekke op haar seun se broek opgemerk, waarna hy in hegtenis geneem is.
Liggaam van vrou in veld gevind
Inwoners naby die misdaadtoneel beweer dat hulle die vorige aand ʼn enkele skoot gehoor het.
Vermeende Facebook-verkragter in die hof
ʼn 32-jarige man, wat as die “Facebook-verkragter” bekend staan, het in die Odendaalsrus-landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklag van verkragting.
Nog ’n vermeende sosialemediaverkragter aangekeer
Dié betrokke verdagte het ná die vermeende verkragting sy slagoffer gebel en om verskoning gevra.
Motorfietsryer ry glo teen 248 km/h
“Padgebruikers wat nie die reëls van die pad respekteer of nakom nie, sal geen genade betoon word nie.”
4 ‘koperkabeldiewe’ op heterdaad betrap
Die polisie het op 41 m se koperkabel asook ʼn verlengkoord, ʼn battery en ʼn elektroniese motor beslag gelê.
Skoolmeisie vas oor baba in puttoilet
ʼn 13-jarige meisie het op die baba se liggaam in die puttoilet afgekom.
Roerende huldeblyk vir man wat in myn sterf
“Jy was ʼn voorbeeld van wat ʼn man is, ʼn man wat ʼn verhouding met ons Verlosser Jesus Christus gehad het.”
Jong pasgetroude sterf in mynongeluk
“Aan sy vrou, Joane, sy ouers en suster sowel as hul gesinne; mag julle vertroosting vind in dié moeilike tyd.”
Vrystaatse vroueslaner kry 3 jaar tronkstraf
“Asseblief, dames wat nou in ʼn soortgelyke situasie is: Jy verdien soveel beter.”
Vermeende vroueslaner verskyn in hof
“Hy het teruggekom in die lapa, sy glas teen die muur stukkend gegooi en my begin slaan” het een van Lodie van Dyk se vermeende slagoffers aan Maroela Media vertel.
Voortvlugtige ‘vroueslaner’ in Vrystaat aangekeer
Sy het mense gewaarsku haar man is gevaarlik. “Hy het gedreig om homself en my dood te maak.”
Pensioentrekker doodgeskiet, vrou gewond in huisroof
Hy het die oorledene in sy kuit geskiet en sy vrou twee keer in haar maag. Sy is na ʼn plaaslike hospitaal vir behandeling gebring, maar haar man is op die toneel dood verklaar.
Ses slaan toe op nóg ʼn Vrystaat-plaas
Dié aanval was die sesde sedert Saterdag op ʼn plaas of kleinhoewe.
Jong uitblinker sterf in tuisdorptragedie
ʼn Gemeenskap is in rou nadat Karel Minnie (14), ʼn uitblinker op skool, Maandag in sy tuisdorp tragies gesterf het.