Handwerk: Gee jou Kerskrans ’n Skandinawiese kinkel

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Maak dié oulike takbok van papier om as Kerskrans te gebruik en gee dit ʼn Skandinawiese kinkel deur dit met bloekomblare en kunsblomme te versier.

Skaf ʼn ornamentele voëltjie by ʼn bloemistewinkel aan en laat dit op een van die horings sit en hang jou krans op ʼn plek waar almal dit kan bewonder.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.