Kagiso Rabada het die belangrike paaltjies van Virat Kohli en Shreyas Iyer geneem, maar dit het met tye gelyk of hy ʼn eenmanoorlog teen die Indiese kolwers op SuperSport Park gevoer het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Desember 2023
Soektog na vermiste mense in Ladysmith-vloede duur voort
Minstens 10 mense word steeds vermis.
Vakansiepret: Lig jou pinkie vir middagtee by pienk hotel
ʼn Middagtee by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad sal enigeen vir ʼn paar uur soos ʼn ware dame of heer kan laat voel.
Gift of the Givers loof rolspelers vir Gerco se tuiskoms
“Hy het geen steen onaangeroer gelaat om Gerco se vrylating ʼn werklikheid te maak nie. Hy het nooit moed opgegee nie, vir weke op ʼn slag Mali toe gegaan en sy gesin, sy persoonlike belangstellings en sy tyd vir Gerco se vrylating opgeoffer.”
Beskerm jou belangrikste bate
Weet jy wat jou belangrikste bate is, vra Leon-Ben Lamprecht.
Man in Frankryk vas ná hy vrou, vier kinders op Kersdag vermoor
“Die polisie het deur ʼn slaapkamervenster op die grondvlak van hul woonstel ingebreek en op ʼn baie gewelddadige misdaadtoneel vol bloed afgekom.”
Man vas wat by voormalige werkgewer steel
“Daar word beweer dat hy Vrydag in die geheim teruggegaan het na die reservaat en sy klere gevat het. Hy het glo ook ʼn vrieskas, yskas, twee fietse, ʼn kragopwekker en ʼn voertuig gesteel. Die verdagte het ook twee bokke op die reservaat geslag,” sê Funani.
Kind, volwassene deur Tugelarivier meegesleur
Meyrick sê die onlangse vloede in Ladysmith het daartoe gelei dat baie riviere in KwaZulu-Natal oorstroom het.
Maroela Media se 10 gewildste vermaak-artikels vir 2023
Hierdie tien artikels is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media se vermaak-portaal.
Radiovoorsitter, sanger sterf
“Johan het begin November net skielik sleg gevoel; ons het gedink dit is griep of Covid-19, maar hy het dae later met longontsteking in die intensiewesorgeenheid beland.”
Ses dood, nog 11 vermis in kitsvloed by Ladysmith
Drie liggame is in ʼn minibus-taxi met nege passasiers gevind. Die ander ses word steeds vermis.
Pogings om swemmer by Kleinbrak te red vergeefs
Die vrou het verduidelik dat sy en die man in die branders was en dat die man, terwyl hulle in die water was, geen teken van lewe getoon het nie. Sy kon hom na die strand help waar omstanders hom uit die water help dra het voor lewensredders met kunsmatige asemhaling begin het.
Proteas wen loot; stuur Indië in om te kolf
Suid-Afrika het die loot gewen en Indië ingestuur om te kolf in die eerste toets wat Dinsdag op SuperSportpark in Centurion beslis word.
Vyf vinnige geregte vir ʼn familiekuier
Ná ʼn dag agter die Kersdag-kospotte is minmoeite-resepte presies wat jy nodig het.
Eens oorleef op pakkie tjips; vandag dokter met 44 onderskeidings
Dr. Keaton Harris se ma, wat jare lank as skoonheidsterapeut gewerk het, moes al hul meubels verkoop om haar seun se registrasiegeld by die universiteit te kon bekostig.
WGO veroordeel dodelike aanval op Gaza-kamp
Volgens die WGO is net nege van Gaza se oorspronklike 36 hospitale selfs gedeeltelik operasioneel en daar is dikwels eenvoudig nie die kapasiteit om ingewikkelde neurologiese of traumagevalle te bestuur nie.
Sepiegids: Gys se wapen op moordtoneel gevind in ‘Diepe waters’; Karen se verrassing misluk in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” bedink Nazeem sy verhouding met Laylla, en in “Arendsvlei” maak Tereska haar gevoelens aan Emile duidelik.
Vrou skilder vuurtorings ter ere van haar pa
In ʼn reeks skilderye vertel Helen Pfiel die storie van haar merkwaardige kinderjare in van die land se bekendste vuurtorings.
Trokke verwoes in Woodstock-brand
Die brand het in ʼn vervalle gebou uitgebreek en na nog twee ander geboue versprei.
Duisende in suide van Thailand geraak deur swaar reën
Die swaar reën het ook ter see chaos veroorsaak, met minstens sewe bote wat sedert Vrydag reeds in die Golf van Thailand en die Andamanse See gesink het.