Soorte resepte:

Vyf vinnige geregte vir ʼn familiekuier

Ná ʼn dag agter die Kersdag-kospotte is minmoeite-resepte presies wat jy nodig het.

Maak een van hierdie heerlike, vinnige en maklike resepte om jouself ʼn blaaskans te gee en terselfdertyd die gesin gelukkig te hou.

Nachos in ʼn bottel

Hierdie nachos word in ʼn glasbottel voorberei en gee vir dié Meksikaanse gunsteling ʼn blinknuwe baadjie.

Kry die volledige resep hier.

Kerriesampioen-sosaties

Vinnig, maklik en gesond – presies wat jy nodig het.

Kerriesampioen-sosaties. (Foto: SAMFA)

Kry die volledige resep hier.

Bovril-en-biltongbroodjies

Dié resep is baie makliker as wat jy dink.

Kry die volledige resep hier.

Avokadodoopsous (guacamole)

Maak dié smullekker doopsous, koop ʼn pak skyfies en siedaar – ʼn versnapering waarvoor min hul neuse sal optrek.

Foto ter illustrasie. (Foto: Tessa Rampersad/Unplash)

Kry die volledige resep hier.

Kaasworsrolletjies

Hierdie is een van die maklikste peuselhappies om aanmekaar te slaan.

Kry die volledige resep hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.