“Dis baie moeilik om my toekoms in te dink sonder behoorlike opvoeding.”
Lees meerAlles vir Maandag 28 Augustus 2023
Elton John sterk aan ná hy val
Sir Elton John is terug by die huis ná ʼn aand in die hospitaal.
Verslag onthul omvang van raswette in SA
Die verslag ontleed en kritiseer regstellendeaksiebeleide, verder word daar ook besonderhede gegee oor die verband tussen rassediskriminerende wetgewing en korrupsie.
Tweejarige verdrink in poel water
Die water het opgedam wees ʼn stukkende dreineringspyp.
Vlugte in VK vertraag oor ‘tegniese probleem’
Die probleem het op ʼn besige reisdag plaasgevind, aangesien Maandag ʼn openbare vakansiedag is in dele van die Verenigde Koninkryk. Lugdienste en lughawens het waarskuwings uitgereik oor vlugvertragings en -kansellasies.
ToekomsVenster: Vertrou op die Here
Vertrou die Here. Raak bewus van God, Immanuel, die Een wat ons nooit sal begewe en nooit sal verlaat nie. Hy is ʼn persoonlike God, derhalwe die uitspraak, “my God”.
Afrikaanse Bybel op spesiale wyse gevier
Agt mense wat saam met die Afrikaanse Bybel in 1933 gebore is, het dié geleentheid bygewoon.
Jongboer-wenner streef elke dag na beter resultate
“Dit is vir my belangrik om elke dag die beste te doen wat ek kan, om innoverend te wees, en om ʼn beter toekoms vir my kinders te gee.”
Ma vas oor baba se branddood
“Die verkoolde oorblyfsels van die baba is later in die puin gevind,” sê Mohlala.
Van stukkende telefone tot ingenieursdeurbrake vir US-dosent
Dr. Karen Garner het gedurende haar kinderjare in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte daarvan gedroom om eendag ʼn ingenieur te word. Jare later het sy die droom – te midde van teëspoed – verwesenlik en nou help sy weer ander jonges met hul drome.
Ervare SA rolbalspan reg vir wêreldkampioenskap
Dis die room van die oes wat hier meeding en uitstekende rolbal word verwag.
Rioolvuil oorspoel Seekoeivlei-reservaat
Vullis, waaronder mediese afval, karkasse van diere en huishoudelike vullis, en afvalwater van ʼn onwettige stortingsterrein vloei in die Kliprivier, wat dan in die vleiland loop.
Arnold Geerdts gesels rugby
Kry al jou nuus en ontleding oor die 2023-Wêreldbeker-rugbytoernooi net hier op Maroela Media.
Jones nog ‘vol vertroue’ ondanks Franse nederlaag
“Ons probeer ʼn ander soort spel speel en die uitslae was nie goed genoeg nie. Maar ons het ʼn langtermynplan vir die Wêreldbeker en dit is hoekom ons hier is.”
Laat staan rentekoers vir nou
Hoewel inflasie nou die laagste in twee jaar is, is Suid-Afrikaners steeds in die knyp weens die stygende rentekoers, beurtkrag, asook duurder krag, kos en brandstof.
Voorlopige oorwinning ná kragkrisis op Lichtenburg
“Daarom het ons voortgegaan met ons dringende hooggeregshofaansoek om te verseker dat Eskom nooit weer ʼn soortgelyke situasie ten koste van inwoners uitbuit nie,” sê Basson.
Resep: Hoender-en-noedelslaai
Hierdie heerlike noedelsaai is ʼn perfekte kosblikgereg vir die dag wanneer jy nie in die bui is vir toebroodjies nie.
ATKV-oorde – ʼn gunsteling vir gesinsvakansies
Geleë in sommige van die mooiste dele van ons land, en omring deur kulturele juwele, erfenisterreine en ander opwindende toeristeaantreklikhede, vind jy sewe oorde waar gaste verwelkom word met ongeëwenaarde gasvryheid.
Afgedankte werker stig glo brand by skool wat twee eis
“Toe ‘n ander werknemer van die maatskappy hom vra hoekom hy daar is, was sy antwoord glo dat hy sy gereedskap kom haal,” sê Mahanjana.
Konsert ter ere van Angie Oeh gehou
Martin Bester, Karlien van Jaarsveld, Jaco van der Merwe, Van Pletzen, Jan Bloukaas, Zaan Sonnekus, Biggy en Loufi sal op die verhoog te sien wees.