Die akteur is van vyf oortredings, insluitende openbare dronkenskap, aangekla.
Alles vir Maandag 28 Augustus 2023
Hulle armoede lyk anders I
Met ʼn lang reis wat nog voorlê gaan slaap ek met ʼn hart wat pyn vir die Duitse Düsseldorf-stasie.
Het Thailand nou ʼn diktatorskap of demokrasie?
Eers onlangs is daar na maandelange toutrekkery en agter die skerm-onderhandelings ʼn nuwe eerste minister verkies, wat die sittende premier en Prayut Chan-ocha vervang het.
Oproep om kalmte ná dodelike taverne-skietery
“Twee mense is op die toneel dood terwyl die derde slagoffer by die plaaslike kliniek gesterf het. Vier slagoffers is na die hospitaal geneem, en twee is onmiddellik ontslaan.”
Vlieënde Hollander: Bol se briljante eindpoging
Femke Bol het ʼn agterstand van amper 20 m uitgewis om die goue medalje vir Nederland se 4 x 400 m-aflosspan in te oes.
Driejarige sterf in ongeluk naby Nelspruit
Twee mense is dood en drie beseer in twee afsonderlike ongelukke op die N4 naby Nelspruit die afgelope naweek.
André en Canan steek senterkleim af
In André Esterhuizen en Canan Moodie het die Springbokke ʼn splinternuwe senterkombinasie teen die All Blacks op Twickenham uitgetoets. En die spelers het met vlieënde vaandels geslaag.
Zim-opposisie verwerp verkiesingsuitslae
“Ons het hierdie verkiesing gewen. Ons is die leiers. Ons is verbaas dat Mnangagwa as leier verklaar is.”
EFF wil hof toe oor Reserwebank se Phala Phala-verslag
“Ons verwerp met minagting die Reserwebank se toesmeerdery van die Phala Phala-misdaad en die onregmatige smokkel en gebruik van buitelandse geldeenhede.”
Gedagte vir die dag: Lyding herinner ons aan ons komende blydskap
“Wees liewer bly hoe meer julle in die lyding van Christus deel, want dan sal julle ook oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid” (1 Petrus 4:13).