Arnold Geerdts gesels rugby

Kry al jou nuus en ontleding oor die 2023-Wêreldbeker-rugbytoernooi net hier op Maroela Media.

Oor die volgende paar maande word ʼn wye reeks artikels en video’s geplaas, met die jongste inligting oor en ontleding van wedstryde, waaronder kommentaar van kenners oor die Springbokke en ander spanne se vertonings.

Die befaamde sportkenner en gewese SuperSport-programleier Arnold Geerdts word ook ingespan om wedstryde te ontleed en kommentaar te lewer. ʼn Video van Geerdts se insette oor die afgelope naweek se wedstryde en wat om die komende naweek te verwag, sal elke Maandag op Maroela Media geplaas word.

Lees al die nuus oor die Wêreldbeker hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.