“Ek is geseën. ʼn Wêreldrekord in my afdeling, ʼn persoonlike beste tyd én ʼn medalje.”
Alles vir Sondag 5 September 2021
Covid-19-statistieke: 8 400 nuwe gevalle
Gauteng het minder nuwe gevalle as selfs die Noord-Kaap aangeteken.
Man skiet ma, kinders dood
Die man het glo sy familie gebel en gesê dat hy sy vrou en twee kinders geskiet het, en toe die vuurwapen op homself gedraai.
Kinders groet vermoorde ouers maande later
Hannes en Ibel Beukes se liggame is op 18 Maart verlede jaar in hul voertuig in ʼn veld digby die Bethaldam op die dorp gekry.
Gedagte vir die dag: Waak saam met Jesus
“ … Bly hier en waak saam met My”. (Matteus. 26:38)