Alles vir Sondag 12 Januarie 2020

Spekboom-uitdaging tref SA

Spekbome het min water en sorg nodig. Hulle gebruik sowat die helfte van die water wat meeste ander plante gebruik, én die blaartjies bly mooi en groen. Mense wat in droëer streke van die land bly, kan gerus ook spekbome plant.