Paramedici het haar eers gestabiliseer en toe met die ER24 Oneplan- mediese helikopter na ʼn hospitaal vervoer.
Lees meerAlles vir Saterdag 19 Januarie 2019
Vasbeslote tiener ontsnap uit ontvoerders se kloue
“Ek is 14. Ek is nog so jonk. Dit kan nie met my gebeur nie. Ek moet hier uitkom!”
Agt sterf in twee ongelukke in KZN
Na bewering het die bestuurder van ʼn Toyota Etios beheer oor die motor verloor en trompop met ʼn Toyota Hilux gebots.
Duisende teken petisie ná klapper in hond se bek ontplof
“Dis ʼn bewese feit dat mense wat diere mishandel, dikwels daartoe oorgaan om mense te mishandel.”
Geen boeke, opleiding vir nuwe skoolleerplan
Al is die aankondiging amper vyf jaar gelede gedoen, het skoolhoofde gesê daar is geen handboeke vir die nuwe leerplan nie.
MPO kry nuwe hoof-ekonoom
Hy het ʼn passie vir die ekonomie, die wisselwerking daarvan met die bestuur en toekoms van ʼn land en beskou die boer as die episentrum van entrepreneurskap.
‘Misdadigers’ op plaas ontwapen
“Mag ons optrede onder die misdaadgemeenskap versprei sodat hulle kan weet: ‘Ons is op julle spoor.’”
Al vier SA drenkelinge in Mosambiek gevind
Die agt vriende was deel van ʼn groep wat op 12 Januarie na Mosambiek gereis het om een van hulle se verjaardag te vier.
Harry, Meghan sukkel glo om huur by te bring
Die poniekoerant beweer die paartjie moes hul huurkontrak voortydig beëindig en beplan om nou reeds in Maart uit te trek.
‘Oulikste hondjie ter wêreld’ sterf
“Ons dink sy hartjie het letterlik gebreek toe sy boetie ons verlaat het.”
DA het Msimanga ‘herroep’, beweer ANC
“Solly Msimanga se nalatenskap is ʼn sukkelende munisipaliteit met meer vrae as antwoorde oor sy epiese mislukkings in sy kort tydjie aan die hoof van die stad.”
Kaapse polisie lê beslag op R2,4 m. se perlemoen
In die pakhuis het hulle op ʼn onwettige perlemoenverwerkingsaanleg afgekom en die twee mans (onderskeidelik 31 en 34) in hegtenis geneem
Enorme dwelmvonds in Namakwaland
Lede van die honde-eenheid het met die soektog gehelp en op altesaam 111 000 mandraxtablette afgekom.
Man vas ná komplot om vrou te vermoor
Polisiebeamptes het Maandag op Bethlehem toegeslaan op die plek waar die huurmoordenaar na bewering sy betaling sou ontvang het.
Polisie veroordeel ‘lafhartige’ brandstigting
“Ons kan nie toelaat dat mense mekaar se huise of eiendom aan die brand steek nie, ongeag meningsverskille of redes.”
Schweizer: Departement staan Solidariteit-aansoek teen
Solidariteit het gesê Barkhuizen moes nooit geskors gewees het nie en het gevra dat sy onmiddellik terugkeer werk toe.
Gedagte vir die dag: Geen plek in sy planne nie
“God vra tog geen rekenskap nie!” In al sy planne is daar geen plek vir God nie. (Psalm 10:4)