Die vrou was glo so erg beseer dat sy nie in staat was om te beweeg of ʼn geluid te maak nie.
Alles vir die sleutelwoord "Carletonville"
5 dood in 2 ongelukke ure uit mekaar
Vyf mense is die afgelope naweek ure uit mekaar in twee afsonderlike ongelukke dood en ses mense is beseer.
Tuinier wil glo skuld beken ná moord op bejaarde
Die beskuldigde het as tuinier vir verskeie inwoners van die aftreeoord gewerk.
Bejaarde se lyk naby aftreeoord gevind
Die oorledene se dogter het aan Maroela Media gesê haar ma is vermoedelik in ʼn lokval gelei.
Man se lyk langs pad gekry
“Die man is met ʼn skerp voorwerp doodgesteek.”
Kommer oor veiligheid in hospitale
Die VF Plus is besorg oor die veiligheid van pasiënte in hospitale na die dood van ʼn sesjarige seun, Karabo Thankanyane, tydens ʼn bendeaanval in die Carletonville-staatshospitaal in Gauteng.
Nóg ʼn seun sterf by dagoord
“Paramedici het omstreeks 14:30 by die toneel opgedaag en gesien hoe omstanders kardiopulmonêre resussitasie op die seun uitvoer.”
Ses mynwerkers onder grond vasgekeer ná grondstorting
Die National Union of Mineworkers (NUM) het Donderdag gesê hy is “diep ontsteld” oor die nuus van ses mynwerkers wat ondergronds vasgekeer is ná ʼn grondstorting in Gauteng.
Nóg ʼn Gauteng-munisipaliteit behou kragvoorsiening
Die munisipaliteit het teen die einde van Julie vanjaar R129 miljoen aan Eskom geskuld. Dié bedrag staan tans op R173 miljoen, ondanks ʼn betaling om die ligte aangeskakel te hou.
Merafong se skuld ‘buite beheer’, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het Sondag gewaarsku dat water- en kragtoevoer na inwoners in Merafong-munisipaliteit (Carletonville) in Gauteng “binnekort” afgeskakel kan word, as gevolg van skuld aan Rand Water en Eskom wat “buite beheer” is.
Agt beseer in botsing
Motorwrakstukke het oor die pad versprei gelê. Nooddienste moes meganiese toerusting gebruik om die beseerdes uit dié wrakke te bevry.
Liggaam van vasgekeerde myner na oppervlak gebring
Die liggaam van een van die vyf myners, wat ondergronds vasgekeer is ná ʼn seismiese gebeurtenis Vrydag by Harmony Gold se Kusasalethu-myn naby Carletonville, is na die oppervlak gebring.
Amcu besorg oor vasgekeerde myners
Die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) het gesê hulle is besorg oor die vyf myners wat ondergronds vasgekeer is by Harmony Gold se Kusasalethu-myn in Carletonville.
Reddingspoging duur voort vir vyf myners
ʼn Reddingspoging duur voort by die Kusasalethu-myn in Carletonville waar vyf myners ondergrond vasgekeer is.
Een sterf, drie beseer toe voertuig rol
Drie beseerdes moes met ʼn mediese helikopter van die toneel na ʼn nabygeleë hospitaal geneem word.
5 het noue ontkoming toe motor rol
Garrith Jamieson, Rescue Care-woordvoerder, sê die vyf insittendes van die motor is gelukkig om te leef as die trefkrag van die ongeluk in ag geneem word.
Een dood, 10 beseer in trompop botsing
ʼn Man is dood en tien mense beseer toe ʼn bakkie en ʼn motor Sondagaand in Carletonville in Gauteng reg van voor gebots het.
Drie sterf, 4 beseer in Gauteng-botsing
Drie mans is Sondag dood en vier ander beseer nadat drie voertuie ongeveer 9 km buite Carletonville in Gauteng gebots het.
Vier sterf, twee beseer tydens Carletonville-ongeluk
Vier persone is dood en twee ander beseer toe hul motor Sondagoggend op die R501 naby Oos-Driefontein in Carletonville in Gauteng omgeslaan het.
Vier dood na hul uit voertuie geslinger word
Vier mense is dood nadat hulle tydens ʼn gru-botsing in Carletonville, in Gauteng, uit die voertuie geslinger is.